Het my LC 2 maande terug vir 10000km diens geneem na 10 maande van pret. Moet hom glo nou vat vir sy jaarlikse inspeksie waar al die olie, remvloeistof ens weer vervang moet word, 2000km later! Kan dit waar wees?!!!
BMW Pinnacle in Secunda insist sodat die warrantee nie verval nie. Hulle se die diens moet oorgedoen word, selfs al het ek net 5km gery na 10000!!
BMW Pinnacle in Secunda insist sodat die warrantee nie verval nie. Hulle se die diens moet oorgedoen word, selfs al het ek net 5km gery na 10000!!