Allo Dudes, al wat ek voel my ou kaal Strompie nog kort is daai fancy stickers wat die oorsese ouens opsit. Laat hom nice lyk jy weet.
Aangeheg is die kwotasie wat ek gekry het by n sticker maker hier naby my, laat hom weet as jy belangstel. Ek het hom gevra vir n kwoatsie op reflective material wat ek dink dalk beter sal wees.
Voorbeeld van hoe dit sal lyk.
Formats
Kwotasie en kontak besonderhede