Dorsland RR indeks

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
12,635
Reaction score
4,518
Location
Nie van hier nie
Bike
Honda CRF 300L
Ek sien 'n paar manne het so 'n lysie van hulle RRs. Dis nou nie om windtie te wees nie, net om myne daarem ook op een plek te kry.

Ek ry gans en al té veel rond. Tyd dat ek 'n slag weer boer. :peepwall: :patch:



Darem nie kaalvoet oor die Drakensberge nie. Deel 1

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=105159.msg2052593#msg2052593


Darem nie kaalvoet oor die Drakensberge nie. Deel 2

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=105160.msg2052595#msg2052595


Darem nie kaalvoet oor die Drakensberge nie. Deel 3

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=105161.msg2052598#msg2052598




Die hont is los

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=169136.msg3171728#msg3171728



Down on the farm with the Bushlander

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=138800.msg3061980#msg3061980



Moerse, die DVDs moet terug dorptoe!

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=159371.msg3016587#msg3016587



'n Verrassing wag op Conway

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=165751.msg3120897#msg3120897



'n Verjaarsdag bederf Murraysburg toe

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=152260.msg2893321#msg2893321



'n Groot Karoo draai: Dorsland in 'n dors land

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=215297.msg3916011#msg3916011



Ai, die Klein Karoo is darem mooi

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=157408.msg2984555#msg2984555



Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bêsh

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=228926.0



Teebus besproeiïngskema, Oos-Kaap

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=207789.msg3799852#msg3799852



Watse sneeu!? Ek gaat ry .....

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=177454.msg3307849#msg3307849



Dorsland trek Tankwa toe

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=162587.0



A raad raport wot is not rally a raad raport

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=175661.msg3277770#msg3277770



Dorsland Trek 6 - 8 April 2018

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=221753.0



Dorsland on the warpath ...

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=153296.0



'n Man is nie 'n klip nie

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=208643.0



'n Vinnige een in my agterwerf

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=131444.msg2535154#msg2535154



Net nog 'n Kompasbergrit

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=209151.0



Dorsland gaan kuier sy Boerbokke in Kenya

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=194344.0



Potch Dawgs laat waai

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=115208.msg2235843#msg2235843



Vandag stuk grondpad in die lekker vars lug gery

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=101262.msg1979801#msg1979801



Darem nie so verlate in die Vallei van Verlatenheid nie

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=181771.0



Van vlaktes, mielies en wuiwende grasvelde gepraat ...

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=114541.0



Middel vannie week agterpaaie Kroonstad toe

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=109432.0



Dorsland tref Os

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=113067.0



Dorsland trek Tankwa toe

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=162587.0



Man, gaan sommer in jou Hel in

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=236293.0



Daar is geen haas in die Karoo nie

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=247539.msg4449263#msg4449263



Ek mik Oranjerivier se kant toe

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=259429.0



You meet the nicest people on a Honda

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=247366.msg4444942#msg4444942


Daar is iets in die eenvoud van 'n klein fiets op 'n grondpad.

https://wilddog.net.za/threads/daar-is-iets-in-die-eenvoud-van-n-klein-fiets-op-n-grondpad.285557/
 
Last edited:
benreaper said:
Ek subscribe sommer hier om lekker deur jou RR's te lees.[emoji106]

Dankie Ben, ek dink ek moet hulle 'n slag ook weer deurlees.  Geniet dit!
 
woody1 said:
Hoe het jy alles opgespoor.

Ek weet nie of dit als is nie Woody1, het maar die soekfunksie gebruik en sleutelwoorde wat ek dink kon werk, gebruik.
 
Net gedink daar is 'n spesiale funksie soos *.* wat mens kan gebruik maar lyk my daai werk nie of die soek ding nie
 
ClimbingTurtle said:
Bliksem.

Ek moet meer ry & minder lees.....

Nicely Done!

:thumleft:
Ongelukkig hou die werk my besig en as ek kans kry om te ry, dan onthou ek wanneer ek terug is dat ek wou foto's neem. :peepwall:
 
Oubones said:
ClimbingTurtle said:
Bliksem.

Ek moet meer ry & minder lees.....

Nicely Done!

:thumleft:
Ongelukkig hou die werk my besig en as ek kans kry om te ry, dan onthou ek wanneer ek terug is dat ek wou foto's neem. :peepwall:
Ek sit met dieselfde probleem, wanneer ek die kans kry om te gaan ry geniet ek die rit en die rond kyk so baie dat ek vergeet om fotos te neem.
 
Heimer said:
Jy ry lekker baie.

Dit gaan of goed op die plaas of sleg in die huwelik

ClimbingTurtle said:
Bliksem.

Ek moet meer ry & minder lees.....

Nicely Done!

:thumleft:

Ter verdediging moet ek bysê dis vanaf 2012 en heelwat dagritte.  Wag tot ou Woody1 en ChrisL eers dfie soekfunksie onder die knie het dan gaan daar BAIE RRs uitdop.
 
Dorsland said:
... Wag tot ou Woody1 en ChrisL eers dfie soekfunksie onder die knie het dan gaan daar BAIE RRs uitdop.

:imaposer:

[member=1597]ChrisL - DUSTRIDERS[/member]  [member=12971]woody1[/member] en sommer [member=12730]Dorsland[/member] ook vir die wat jy dalk gemis het:

1.  Maak oop die Search tab.  Al die blokkies het "checks" in hulle.
2.  Heel onder links is 'n blokkie "Check all" - kliek op hom om hom te "check" en kliek dan weer om hom te "clear". Nou is al die blokkies ge"clear.
3.  Check net die "Ride Reports" blokkies.
4.  Bo in die "Search for:" veld sit jou soek woorde in, en in "By user" sit jou eie "username" in.
5.  Heel onder regs, kliek op "Search", en gaan dan deur al die resultate.

Mag dalk die soektog bietjie vergemaklik :deal:
 
Ja ons KEN van die, maar ek is stok oud en kan nie al die kern woorde onthou nie.
Ek wil *.* insit daar bo en net ride reports van WOODY1 soek...maar die sutid tapatalk kan dit nie vewrstaan nie.

Het ook een van my ride reports  https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=113759.msg2210097#msg2210097
gekry...seker en hopenlik die enigste wat ek via fotobucket gedoen het en al my fotos is missing....  :dousing:
 
woody1 said:
Ja ons KEN van die, maar ek is stok oud en kan nie al die kern woorde onthou nie.
Ek wil *.* insit daar bo en net ride reports van WOODY1 soek...maar die sutid tapatalk kan dit nie vewrstaan nie.

Het ook een van my ride reports  https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=113759.msg2210097#msg2210097
gekry...seker en hopenlik die enigste wat ek via fotobucket gedoen het en al my fotos is missing....  :dousing:

Hou op lui wees en teken in op jou SKOOTREKENAAR.
 
My SKOOTREKENAAR le in die hoek.... :peepwall: :imaposer:

Ek het nie bedoel Tapatalk nie want hy werk nie glad nie.  Kan lees op Tapatalk maar as ek iets op hom wil reply se hy ek is GE-BAN !!!!!!!!!

Terug te kom na my SKOOTREKENAAR in die hoek... kan ook nie *.* met hom invoed nie.
 
Goeie idee.  Ek mail al my RR's se "links" aan myself en hou dit so op datum in 'n "draft' e-mail.

 
Top