Down scale...or is it?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ON-RNR

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2008
Messages
497
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Honda XR650R
Hierdie twee xaars bekom 4 en 6 honderd en besluit om hulle uit te toets. Altwee bikes staan al vir oor n jaar. Ek het die oilie afgetap en vervang, ou petrol uitgetap en die lugfulters gewas en geolie n vriend gebel en gese kom ons gaan dak toe.
 

Attachments

  • 04042011595.jpg
    04042011595.jpg
    72.4 KB
  • 04042011594.jpg
    04042011594.jpg
    80.1 KB
Gedink ons gaan van Pinetown af ry maar die weer was bietjie sleg en ons vang toe n lift tot so bietjie nader..
 

Attachments

  • 04042011601.jpg
    04042011601.jpg
    20.8 KB
Dit is hoe n bike ry begin het in die ou dae.
Maak nie saak hoeveel keer ek verduidelik dat jy aftrap tot op top dead centre verlig die druk en dan skop jy dat hy start,anders breek die kickstart af en hy sukkel om te start alles verniet skop skop skop tot die sweet loop en hy dalk net perongeluk op tdc stop.
 

Attachments

  • 05042011603.jpg
    05042011603.jpg
    71.7 KB
  • 05042011604.jpg
    05042011604.jpg
    67 KB
Eerste probleem...die chain slider kom los..niks wat cable ties nie kan uitsort nie.
 

Attachments

  • 05042011614.jpg
    05042011614.jpg
    81.6 KB
  • 05042011615.jpg
    05042011615.jpg
    49.7 KB
My agterplaas. Wel n honderd km of so maar naby. Ons is darm gelukkig hier in SA om sulke paaie te kan ry.
Sover ry die 13 jariges nog baie lekker. Geen splatter of gespoeg nie. Die 600 het 5l gebruik en die 400 6l vir 130km
 

Attachments

  • 05042011617.jpg
    05042011617.jpg
    58.1 KB
  • 05042011623.jpg
    05042011623.jpg
    69.6 KB
  • 05042011626.jpg
    05042011626.jpg
    60.4 KB
Bo Sani's by die backpackers nog n honda gesien
 

Attachments

  • 05042011640.jpg
    05042011640.jpg
    37.5 KB
Toe kom die beloofde kouefront. Somer so ingerol en die temp drop met 20 grade
 

Attachments

  • 05042011646.jpg
    05042011646.jpg
    32.1 KB
En die reen en die minus getalle en die benoudgeit van hoe koud gaan ons more kry.
Hoe kom n mens op jou bike as dit so koud is....o! f@.. hoe star n xaar in sulke koue??
 

Attachments

  • 05042011648.jpg
    05042011648.jpg
    27.7 KB
  • 05042011656.jpg
    05042011656.jpg
    34.6 KB
Eers lekker om die kaggel sit. Dis nou n moraal booster. Minus 5 buite meskien kry ons nog sneew!!
 

Attachments

  • 05042011661.jpg
    05042011661.jpg
    21.5 KB
Vogende oggend. Vrek koud en die bikes dink ook so.
Iemand het gese hier ernste is n klein afdraaintjie...seker nie meer ver nie dan kan ek n run start probeer.
 

Attachments

  • 06042011663.jpg
    06042011663.jpg
    55.7 KB
Oppad af en ons hoop ons kan die koue agterlaat. SA is mos n lekker warm plek...
Slim vang sy baas.... nie n 4x4 nie en te lank vir die draai. Nous die pas gesluit en al die Sani opperateurs moet maar n ander dag besigheid doen. Waar kry mens nou n groter towtrok om die ou te help?
 

Attachments

  • 06042011673.jpg
    06042011673.jpg
    94.3 KB
  • 06042011671.jpg
    06042011671.jpg
    66.9 KB
  • 06042011666.jpg
    06042011666.jpg
    74.9 KB
Bly ek was nie op n BMW nie. Dan sou ek moes oorbly.
 

Attachments

  • 06042011674.jpg
    06042011674.jpg
    59.3 KB
  • 06042011678.jpg
    06042011678.jpg
    35.3 KB
Let op eks nie dwis soos almal se nie. Ek pak n ander ou se goed op my bike want dit bly afval op sy bike. Hy sit op n stadium agter op sy bike vir gemak en ek voel "sit vorentoe ek dra jou goed dan sit jy nog lekker agtertoe ook!!!
 

Attachments

  • 06042011679.jpg
    06042011679.jpg
    45.2 KB
Nog n klein probleempie. Gou vasgedraai en verder gery
 

Attachments

  • 06042011689.jpg
    06042011689.jpg
    57.6 KB
Harde snotty glibberige modder...al weer bly ek is nie op 'n BMW nie!!
Ek sou teen die tyd al gesweet het van stess. Dwars spore wat n BMW se wiele volg sonder om die balans in gedagte te hou voel ek nou skaars.
Eks ontspanne en oorweeg nie omdraai nie.
Die trok het net begin gly en net net betyds gestop. Dit het gelyk of ek die trok kon omstoot so naby was hy aan omrol.
 

Attachments

  • 06042011690.jpg
    06042011690.jpg
    51.3 KB
  • 06042011699.jpg
    06042011699.jpg
    45.9 KB
Ons word al natter en vuiler en geniet dit meer en meer.
 

Attachments

  • 06042011702.jpg
    06042011702.jpg
    51.4 KB
  • 06042011695.jpg
    06042011695.jpg
    75.5 KB
  • 06042011709.jpg
    06042011709.jpg
    70.1 KB
What do they say TIA this is Africa
Iemand het seker daai aluminium meer nodig as die brug. Mens kan hulle ook met niks vertou nie!!
 

Attachments

  • 06042011711.jpg
    06042011711.jpg
    55 KB
  • 06042011713.jpg
    06042011713.jpg
    74.2 KB
  • 06042011714.jpg
    06042011714.jpg
    80.8 KB
  • 06042011729.jpg
    06042011729.jpg
    68.9 KB
  • 06042011735.jpg
    06042011735.jpg
    46.2 KB
Ek wens ek was op n BMW
 

Attachments

  • 06042011706.jpg
    06042011706.jpg
    57.2 KB
Top