Down scale...or is it?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
All good thinks come to an end!!!
Die honda's het hulle uitstekend gedra. Nie een keer gaan staan nie. Nie n druppel olie gebruik nie en so naby 25km per liter. Wel begin sweet hier en daar.
Nou vra ek myself..het ek ge down scale?
Ek het baie fun gehad, orals baie lekker gery. Ek dink seker stadiger meer gesien en minder gekriench elke keer as daar n iets op die pad oppervlak gebeur.
Dit was nou hier rond en ek dink die xaar was lekkerder.
Nou nognie probeer Kaap toe ry opi N1 nie 
Nog net n plan uitwerk om die olie op die laaste foto op die kettang te laat drup
 

Attachments

  • 07042011746.jpg
    07042011746.jpg
    62.8 KB
  • 07042011748.jpg
    07042011748.jpg
    53.7 KB
  • 07042011749.jpg
    07042011749.jpg
    50.5 KB
  • 07042011750.jpg
    07042011750.jpg
    57.7 KB
  • 07042011750.jpg
    07042011750.jpg
    57.7 KB
Hardcore en pret op sy beste (solank die bike hou). Ek Stem; vir die spesifieke dag of trip seker die beste bike, maar as jy n andwoord soek op of jy 'ge downscale het'.......wel ja, wag tot jy daai lang N1 en die dirt highways weer raakloop :3some:
 
XR's are an icon. Great bikes to have some seriaaaaas fun with.
Just add one of these and you will be good to go all the way to the Cape if you need to, enough time and all the little back roads can be yours.
coyote-saddlebag-yw_large.jpg


 

Attachments

  • 06042011695.jpg
    06042011695.jpg
    75.5 KB
  • 06042011709.jpg
    06042011709.jpg
    70.1 KB
looks like a floating device?? Will i be able to add a sail and sail to CT?
No serious where do I add this? Where on the bike course I do need more space?
 
ON-RNR said:
looks like a floating device?? Will i be able to add a sail and sail to CT?
No serious where do I add this? Where on the bike course I do need more space?

Its a soft luggage system, over the saddle just behind you and everything packed away nicely with minimal wind resistance  :thumleft:
 
Sien jou "girlfriends"het kom kuier..............
 

Attachments

  • 05042011648.jpg
    05042011648.jpg
    27.7 KB
:laughing4:      :laughing4:

Dankie - dit was 'n great lees en kyk!  :thumleft:
 
Ek lees so en kan wag om my XL die berge in te vat nie. Lekker storie. Thanks.
 
Top