wynandj
Pack Dog
Hierdie is die bef*kste bike wat ek nog ooit gehad het. Het al 1200GS, CBR1000RR, 800GS, KTM 990ADV en 1200GSA gehad. Nou voordat enige iemand enige kommentaar gee oor hoe die bike nie 'n adventure bike is nie, vra eers die volgende vraag: hoeveel off road doen jy regtig? Ja, die KTM is die beste vir offroad; Ja, die GSA is die beste vir touring, MAAR die Ducati is die funste bike vir 90% van die tyd.
As julle ooit die kans kry, test ride hierdie bike, dit sal jou anders laat dink oor wat jy ry!
As julle ooit die kans kry, test ride hierdie bike, dit sal jou anders laat dink oor wat jy ry!