Dundee na Greytown

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ekkie-pekkie

Pack Dog
Joined
Oct 13, 2010
Messages
115
Reaction score
1
Location
Centurion
Hello mense, hoe gaan dit met julle?

Ek en my vrou gaan desember die 27st die R33 tussen Dundee en Greytown met die bike ry.

Ek wil net weet of daai stukkie pad veilig is om te ry, het stories gehoor dat dit 'n slegte pad is.

Kan julle vir my raad gee van julle ondervinding van die pad tussen Dundee en Greytown asb?

Geniet julle dagie verder!  :D
 
Top