Dwarsbar en twee oubergpasse

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Heimer

Gentleman Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
15,075
Reaction score
1,562
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Ek ry oggend van 30 Des Dwarsbar toe vanaf Durbanville
Anybody kan saamry
Roete: Kaap- Montague - oubergpas - mymering

Ek bly tot so 2 Jan waarna ek ek Cocky sal terugry via Moordenaarskaroo, Sutherland Oubergpas ( die ander een) en die Tankwa om 4 Jan weer terug te wees
Ry gerus saam as jy kan.



 
Top