Eindelijk mijn fiets is aangekomen

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pote

Pote
Joined
Nov 3, 2009
Messages
6,271
Reaction score
5
Location
Bellville Cape Town
Bike
BMW F800GS
:hello2: :hello2: :hello2: Na 'n baaaie lang wag het ek uit eindelik my bike by die "hospitaal" gaan haal vandag, dit was vandag die eerste keer vanaf die 11de Oktober van verlede jaar dat ek weer op 'n bike gery het en moet erken dit voel ampers soos 'n std. 6 laaitjie wat die eerste keer 'n girl soen..... :patch: kom ons hoop dat ek darm nou die keer bo-op die bike sal bly en nie anders om nie.
 

Attachments

  • 11012012545 [800x600].jpg
    11012012545 [800x600].jpg
    78.2 KB · Views: 432
  • 11012012546 [800x600].jpg
    11012012546 [800x600].jpg
    83.8 KB · Views: 429
  • 11012012547 [800x600].jpg
    11012012547 [800x600].jpg
    100.6 KB · Views: 430
  • 11012012548 [800x600].jpg
    11012012548 [800x600].jpg
    86.2 KB · Views: 430
  • 11012012549 [800x600].jpg
    11012012549 [800x600].jpg
    64.7 KB · Views: 429
  • 11012012550 [800x600].jpg
    11012012550 [800x600].jpg
    89 KB · Views: 427
  • 11012012551 [800x600].jpg
    11012012551 [800x600].jpg
    48.6 KB · Views: 429

Latest posts

Top