Eks Terug!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

THE JONA

Puppy
Joined
Feb 13, 2010
Messages
30
Reaction score
0
Location
Free State Bloemfontein
Bike
AJS (all models)
Hi almal!
Eks weer terug op die Forum na 'n lang tyd en dit voel great om terug te wees!
Eks HP FREAK se seun, ry al motorfietse van dat ek 'n pikininie was en het onlangs my Learners gekry!  :deal:
Haha, ekt seker 'n voutjie gemaak toe ek gedink het, ek moet my DT verkoop vir 'n aprilia RS125 padfiets en ja dis die rede dat ek weg geraak het!
 
Top