Hi almal
Onder ENORME M&$RSE VERSKRIKLIKE ONMENSLIKE ;D druk van my "cuzzin" op die forum om op te hou "lurk" en op te teken vir die BASH!
Het GSA so 3 weke lank, eerste keer in saal na baie jare en vat dit maar kalm op die oomblik......