Eselbank se Eseltjie die naweek by Oasis Cederberge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mark62

Race Dog
Joined
Feb 24, 2009
Messages
862
Reaction score
0
Location
Barrydale W.C.
Bike
Yamaha XT660
ek wag maar vir nog foto,s
hier is darem een of twee
die naweek by Oasis oppad Wuppertal toe...
 

Attachments

  • 13841233941760.jpg
    13841233941760.jpg
    446.8 KB
  • 13841234275862.jpg
    13841234275862.jpg
    287.7 KB
  • 13841234160201.jpg
    13841234160201.jpg
    356.6 KB
MARK660Z said:
ek wag maar vir nog foto,s
hier is darem een of twee
die naweek by Oasis oppad Wuppertal toe...

Lekker een Mark660Z :ricky: ons staan by vir die res dit lyk nice
 
Was nice om jou en Ruth (en die twee honde) te ontmoet. Ons maak weer so.

Ja, ja... het vandag 'n centre stand bestel van ChrisL af. Die krukstokkie gaan nogsteeds saam travel.

Sien julle weer!

 
I ONCE OWNED A DONKIE FOAL WAS REALLY GREAT  GOOD PHOTO,S  ENJOY 
 
Top