Europe July 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

transnewbie

Race Dog
Joined
Apr 7, 2009
Messages
728
Reaction score
1
Location
Nottingham UK
Bike
BMW (all models)
Sondag toe praat ek met 'n maatjie daar anner kant die groot waters,ok Ingelsland dan! Hy en sy anner helfte het vir my en Collar genooi om volgende jaar saam met hulle so 'n entjie te gaan ry, die roete is nog nie finaal nie maar dit lyk na van London na die land van die blou hoender(Frankryk) en dan deur Heidi se wereld, af na waar Brutus sy mes in Julius se rug gesteek het, dis nou Ceaser en nou  :'( nie Malema nie.

Jis daar is darem nou baie wat beplan moet word! so ek is nou baie excited soos 'n virgin op sy honeymoon!!!!
 
Top