EVS Gear

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BokvelJake

Pack Dog
Joined
Aug 16, 2010
Messages
206
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
BMW F800GS
Hi daar. Kan enige iemand vir my se waar ek EVS gear kan koop in die kaapstad area? Ek sien net goed online. Ek is opsoek na die EVS Ballistic G6 Vest en dan gloves. Baie Dankie.
 
Top