EXPERT ADVICE REQUIRED: Ponta do oura on a DL1000 with pillion???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Erkies

Pack Dog
Joined
Nov 29, 2012
Messages
312
Reaction score
0
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Hello honne,

Hoop die is die regte fred om op the pous?

Ek en Rooikop is lus om bietjie te gaan skinny dip saam haaie en krappe en die soort by Ponta do oura in Moz maar twee probleme  :eek7:

1. Ek was nog nooit tot in Maputo/Ponta do oura nie, nevermind met i bike en passesier op...
2. Ek en my DL1000 leer nog mekaar verstaan op diep sand en gravel (vra vir Carrots hoe lyk ek en my Strom op gravel...not a sight for the faint hearted...)

Wie het al daai kant toe gery en kan iemand asb vir my sê hoe lyk die pad tot in Maputo -> Ponta do oura? As dit teerpad en klein bietjie sand is dan behoort ons ok te wees maar as iemand my bietjie raad kan gee asb??

Groetnis en by voorbaat dankie

Erkies
 
Top