Finally….my 650L!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
4,138
Reaction score
1,283
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Na weke van dink, Google, bedel en laastens onderhandel het ek gisteraand na 12 uiteindelik my 2012 L met 13000km in ontvangs geneem.
Laasnag in die donker met n flits en vanoggend kon ek sien die verkoper het nie aangedik nie. Die bike is in n toestand wat ek niein my wildste drome van n 10 jaar oue thumper verwag met nie en drip van die aftermarket parte. Tot nog n groot tenk saamgekry!
Ek kan nie wag om hom goed deur te kyk en vir n draai te vat nie. Net wag tot almal wakker is daar is n volle FMF php op!

Anyway, wou net bietjie brag!!
 
Top