First Lesson - EEEEEEEEEEEEKKKKKKK!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die een regs neem ek aan en jy't gejok,jy't daai foto's nou net gepost! :whip2: ,maar ek voel geeerd want na Avontier is ek nou die 2de ou op die site wat weet hoe jy lyk :evil:
 
Francois said:

die tweede foto het trailrider geneem toe hulle by my gekuier het in prins albert. dis op sy ride report. en daar is nog 'n foto op mug shots erens van my, so nee, ek het nie gejok nie.
 
Jou maaifoedie. Jy't eerste hierdie link gepost  :deal:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=3449.new#new

Is dit ook jy? (nie die perd nie, die een bo-op die perd).

Nou's hy weg?? Ek sal hom kry...
 
Hier's hy
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=3449.660
Nie jy nie?
 
Avontier said:

nope, not me.... that is quicksilvere on her horse.
 
buzzlightyear said:
Firecoast, jou avatar gooi 'n paar manne lyk dit my  ;D

haha buzz, miskien moet ek maar my gesig op sit as avatar.... dan sal hulle ophou wonder en vrae vra.
 
firecoast said:
i rode last night!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! went all the way up to second nogal!!!!!!!!!!! got a lesson and then when we got home i couldn't wait to ride again, so we went round the block.... several times!!!  :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:

After second its easy....Its like a first step. The next steps are far easier. and the more speed the more stable. Only thing left in higher gears is to downshift before a corner. You dont want to go into a corner in too high a gear and stall.

But be careful downshifting into too a low a gear at high speed, you may be flung off!

Good luck FC
 
firecoast said:
buzzlightyear said:
Firecoast, jou avatar gooi 'n paar manne lyk dit my  ;D

haha buzz, miskien moet ek maar my gesig op sit as avatar.... dan sal hulle ophou wonder en vrae vra.

Jy mag maar meer as net gesig opsit  :thumleft:
 
bahahahahahahaha!!!!
 
firecoast said:
Francois said:
Die een regs neem ek aan en jy't gejok,jy't daai foto's nou net gepost! :whip2: ,maar ek voel geeerd want na Avontier is ek nou die 2de ou op die site wat weet hoe jy lyk :evil:

die tweede foto het trailrider geneem toe hulle by my gekuier het in prins albert. dis op sy ride report. en daar is nog 'n foto op mug shots erens van my, so nee, ek het nie gejok nie.

Ek wil net confirm dat dit wel FC is op daardie twede foto  :biggrin:
 
Leftie said:

huh?
 
huh wat ? Dis mos jy, so hoekom huh  :patch:
 
Francois said:
Die een regs neem ek aan en jy't gejok,jy't daai foto's nou net gepost! :whip2: ,maar ek voel geeerd want na Avontier is ek nou die 2de ou op die site wat weet hoe jy lyk :evil:

Ek het al voor jy geweet. Het al by haar geslaap na die Hel.
 
Top