First Ride 2013 - And BiganDaft's introduction to the Southern Cape Wild Dogs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
sidetrack said:
Beautifull pictures. About time for a new year single track ride, fire up that CTX  :ricky:

Kids are growing up. Have to pillion less. Seriously considering going back to a thumper. 8)
 
Pragtig man ek wens ek het nader gebly... of het BAIE verlof.  Maar plan sal ek MOET sien om daar te kom ry. :ricky: :ricky:
 
woody1 said:

Jy sal daai paaie kwaai laaik.  :deal:  Miskien moet ons aan 'n plan werk om mekaar daar iewers te ontmoet en saam daai dele te ry.  Ek skat so 5 - 7 dae behoort genoeg te wees om meeste van die paaie te doen, dan sit jy so dag of twee by om daar te kom en terug.  :peepwall:
 
Awesome route to ride. Lucky devils! Thanks for sharing!

@Dirtcopper - Great to see you and your WP bike again!!!!!!
 
Goed om jou "SWART STELTHMASHEEN" weer in aksie te sien TR.Is jy dalk die naweek by die huis?
 
DirtCopper said:
HAMSTER said:

Ek is!!!

Aaaaa :ricky:Dan kan ons mos n draaitjie ry Saterdag oggend.Ek gaan eers gou na Yamaha om nuwe ketting op te sit.Bring ook sommer my gifbotteltjie saam.
 
ek sal jpo n anner bottel gee, ek het kla dai ene gemodify!
 
DC nou hoe lyk hy nou?Kan daar nou meer in sonder dat jy dit weet?
 
HAMSTER said:
DirtCopper said:
HAMSTER said:
Goed om jou "SWART STELTHMASHEEN" weer in aksie te sien TR.Is jy dalk die naweek by die huis?

Ek is!!!

Aaaaa :ricky:Dan kan ons mos n draaitjie ry Saterdag oggend.Ek gaan eers gou na Yamaha om nuwe ketting op te sit.Bring ook sommer my gifbotteltjie saam.

Ek is by die huis! maar my bike is in die Kaap... :-\
 
Baie mooi. Ek en Kwaaitjie het dieselfde pad gery op 2 Januarie. Mekaar net gemis.  ;)
 
Top