Footpeg Diaries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
BuRP said:
OomD said:
OomD said:
What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
So... anyone?

Offroad Cycle in Koedoespoort Pretoria, dus glad nie oppi kanaalpad nie of ook maar langs dit.
Maar, ek glo jy weet dan waar daai shop is?
Indien nie kort jou opvoeding n besoekie: net vir n koffietjie natuurlik, maar vat maar jou beursie saam, daai shop is tjokkeblok vol met naais goeters... wat jou wilskrag beslis gaan terg!  :thumleft:  :p
Die ander shop.
Die ANDER fkn shop, met cooldrinks..................
 
BuRP said:
OomD said:
OomD said:
What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
So... anyone?

Offroad Cycle in Koedoespoort Pretoria, dus glad nie oppi kanaalpad nie of ook maar langs dit.
Maar, ek glo jy weet dan waar daai shop is?
Indien nie kort jou opvoeding n besoekie: net vir n koffietjie natuurlik, maar vat maar jou beursie saam, daai shop is tjokkeblok vol met naais goeters... wat jou wilskrag beslis gaan terg!  :thumleft:  :p
Dankie, [member=10935]BuRP[/member], maar ek praat eintlik van daai shop/shebeen waar hulle 'n koeldrank sit en drink het, en bier geshop het (vir later aan ;-))

Ek weet presies waar Runner se shop is.  :thumleft:
 
Mathole Cash store - nie op Google maps sover ek kan sien
 
Attachments

  • Clipboard01.jpg
    Clipboard01.jpg
    231.1 KB · Views: 276
BuRP said:
OomD said:
OomD said:
What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
So... anyone?

Offroad Cycle in Koedoespoort Pretoria, dus glad nie oppi kanaalpad nie of ook maar langs dit.
Maar, ek glo jy weet dan waar daai shop is?
Indien nie kort jou opvoeding n besoekie: net vir n koffietjie natuurlik, maar vat maar jou beursie saam, daai shop is tjokkeblok vol met naais goeters... wat jou wilskrag beslis gaan terg!  :thumleft:  :p
Em dink hy praat van daai kuka shop êrens in De Wildt waar hulle coke gedrink het 🤔
 
TwinDisco said:
Em dink hy praat van daai kuka shop êrens in De Wildt waar hulle coke gedrink het

Oooo, daai shop.... jammer, vergeet, het nie geweet hulle verkoop coke nie, ons drink altyd bier daarso.
Dis 'Menlyn', die shebeen as jy uit De Wildt's river uitklim, dis dan nog so 400m verder ander kant n oop stukkie.
En nee, dis nie langs die kanaalpad nie.
O, hulle verkoop ook petrol, selfs premix.... maar soos gese, nie geweet hulle verkoop coke nie.

:lol8:
 
BuRP said:
TwinDisco said:
Em dink hy praat van daai kuka shop êrens in De Wildt waar hulle coke gedrink het

Oooo, daai shop.... jammer, vergeet, het nie geweet hulle verkoop coke nie, ons drink altyd bier daarso.
Dis 'Menlyn', die shebeen as jy uit De Wildt's river uitklim, dis dan nog so 400m verder ander kant n oop stukkie.
En nee, dis nie langs die kanaalpad nie.
O, hulle verkoop ook petrol, self premix.... maar soos gese, nie geweet hulle verkoop coke nie.

:lol8:
Thanx "Joop"
Nevermind al die "menlyns" op die Pienaars Rivier loop.

Back to basics - ek gaan nogals die series volg.
Ons dam se eende wat ry waar ons wil/doen.
 
Was n plesier Joop, graag gedoen.... en het jy geweet Offroad Cycles verkoop ook coke?
En Fanta, Ginger beer, Stoney ens ens...  :p

Ja, lekker series, sien nogals uit - wens net Hollywood laat waai met die aflewerings  :thumleft:
 
Jip.
Het n applikasie ingesit om sy Forum naam te verander na Holywait toe.
 
BuRP said:
OomD said:
OomD said:
What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
So... anyone?

Offroad Cycle in Koedoespoort Pretoria, dus glad nie oppi kanaalpad nie of ook maar langs dit.
Maar, ek glo jy weet dan waar daai shop is?
Indien nie kort jou opvoeding n besoekie: net vir n koffietjie natuurlik, maar vat maar jou beursie saam, daai shop is tjokkeblok vol met naais goeters... wat jou wilskrag beslis gaan terg!  :thumleft:  :p

Hulle vereys na die koeka shop waar mens koeldrank en bier koop en op die stoep chill  :deal:
Almal weet waar Conrad se shop is  :3some:
 
Lekker  :thumleft:

Ek love hoe Werries dit eg Pretoria hou met sy hemp wat lyk of hy nounet in ‘n fight was in Hatfield  :imaposer:
 
Baie dankie vir die deel - gaan dit beslis volg  :thumleft:

Pierre is kak snaaks....

https://www.youtube.com/watch?v=B_uGalF9wWM
 
Ek het die eerste episode baie geniet, kan nie wag vir die volgende avonture nie!

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

stcomza said:
Baie dankie vir die deel - gaan dit beslis volg  :thumleft:

Pierre is kak snaaks....

https://www.youtube.com/watch?v=B_uGalF9wWM
:laughing4:
 
Big E said:
Proof of concept is mos nou daar.  Verkoop dit aan Kyk-Net en kom maak n draai in PE!!!
Ons gaan nog verseker nog in PE kom draai.
Hierdie show gaan net opYoutube wees, al offer die TV my hoeveel geld! Die corporate politiek maak my moerig, en ek het nie lus om volgens 'n TV kanaal se bemarkings strategie, WOKE vereistes en gatgrille die show te sensuur nie.
Soos die ou grappie gaan... "...its my midget, I'll f@&k it the way I want to"
 
OomD said:
OomD said:
What a lekker vid. :thumleft:

So, where's this shop where they stopped? I've ridden the canal roads plenty before, but never stopped there.
So... anyone?

Its on the Northern edge of deWildt. Some guys call it Menlyn shop. GPX waypoint attached
 
Attachments

  • Shebeen (Cafe And Rest Stop).gpx
    3.8 KB · Views: 46
dookie said:
BuRP said:
Was n plesier Joop, graag gedoen.... en het jy geweet Offroad Cycles verkoop ook coke?
En Fanta, Ginger beer, Stoney ens ens...  :p

Ja, lekker series, sien nogals uit - wens net Hollywood laat waai met die aflewerings  :thumleft:
Jip.
Het n applikasie ingesit om sy Forum naam te verander na Holywait toe.

Ha!! Nice one! Change is as good as a holiday!
Ons gaan die Episodes 2-weekliks doen, so subscribe op die Youtube channel, dan kry jy hom soos hy uitkom.

UCFuOgKKewgYM8iYl809C4UQ

As die trip met Werries klaar is, gaan ons so paar bonus features wys, gevolg deur 'n nuwe trip saam met my ou maat Louis Minnaar, deur die Vredefort Koepel.
 
Dwerg said:
Lekker  :thumleft:

Ek love hoe Werries dit eg Pretoria hou met sy hemp wat lyk of hy nounet in ‘n fight was in Hatfield  :imaposer:

Ek het dit ook opgemerk...  :laughing4:
 
Top