HI Julle,
ek lees goeie goed oor fork braces vir die pre 2014 gen?... enige iemand hier dit al probeer?.. ek wil op my 2010 dl1000 opsit..hoop dit sal gravel roads bietjie beter maak?.... weet julle van iemand in SA wat dit verkoop dalk?..
Groetnis,
Thys
:sip: