Dit is wat ek opgespoor het op n plaas.
Help asb. Is die n XR500R of die XL?
Was daar n verskil in suspensie in die 80's tussen die twee?
Om hom offroad te maak gaan tenk en plastics en boonste gedeelte plus nof n klomp ander kleiner goed benodig. Dan diw engine oordoen?!
Waar soek n mens vir tenk en carborator?
Hooe graag van julle