Freedom Road Rally Feb 15th,16th ,17th

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Andy660

Grey Hound
WD Supporter
Joined
May 28, 2007
Messages
5,598
Reaction score
14
Location
Grantham.Uk
Bike
Yamaha XT 660 Z
Received an email from jannie Delange of the Christian Motorcycle assosiation.

Soos julle weet is dit weer tyd vir die Freedom Road Rally die naweek van 15,16,17 Februarie 2008
Ons het 'n splinternuwe item op die program vir hierdie jaar.
Daar is 'n paar manne in die C.M.A wat dubbeldoel motorfietse het en ons het besluit om die fietse te gebruik waarvoor hulle gemaak is. So ons het besluit om Vrydag oggend 15 Feb 2008 bymekaar te kom en al die grondpaaie wat ons kan kry te vat na die Rally toe. Maar dan het ons lus om nog bietjie meer grond te ry die Saterdag oggend. In plaas van om saam met die ander manne met die teerpad langs die "massride" te doen sal die manne met die dubbeldoel fietse 'n paar grondpaaie in stilbaai gaan opsoek. Ek nooi enige biker met 'n dubbeldoel motorfiets uit om saam met ons te ry.
Vir enige verdere inligting kan julle vir my Jannie De Lange kontak by 084 610 1969 of met email [email protected] 
Groetnis en hoop om julle daar te sien
Jannie De Lange
 
Top