From Ashes to ashes.....and then some bliss!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek moet sê dit was awesome na wat soos ‘n jaar se tent slaap gevoel het, om in hierdie mooi plek wekker te word! Die lodge is in ‘n kloof waar ‘n rivier deur loop waar mens blykbaar kan vis vang as bike ry nie jou ding is nie. Ek het lanklaas so kalm en verwyderd gevoel soos by die plek, maar tog met geriewe. Nes ek dit like  ;D

DSC02071.jpg

My en Justin hulle se hutjies

DSC02072.jpg

View van die stoepie af

DSC02074.jpg

Almal het vir my gelag oor ek blykbaar soos ‘n proper vaalie lyk wat oppad Durbs toe is. Dis hoe ek elke dag aan trek  :patch:

Op die stadium het ek en IDR al ons beter helftes so erg gemis dat als ‘n seksuele konnetasie gehad het

DSC02077.jpg

Ploeg diep. Saai op die walle

DSC02078.jpg

As daai koei langer gaan lê is sy myne


Eks baie bly dat ons gestap het na die valle toe. Mens sien baie wat jy nie andersins sou nie en kry kans om met die mense te gesels en bietjie die kultuur in te neem. Vat ‘n halwe dag en doen dit gerus as jy in die area is. Mens kan ook blykbaar ‘n gids kry teen ‘n verspotte R10-00 per uur wat vir jou sal rond wys en bietjie meer oor die area en mense vertel.

DSC02079.jpg

Rush hour Semongkong

DSC02104.jpg

Die ou het YMCA Lesotho probeer begin lyk my

DSC02081.jpg


DSC02084.jpg


DSC02096.jpg


DSC02103.jpg

Nog bier by die classy pub in die area


Het iemand al genoem hoe great die staf is by die lodge? Ek het so goeie tyd daar gehad dat ek oorweeg het om aansoek te doen vir die chef posisie wat hulle oop het.

DSC02111.jpg


DSC02112.jpg

Legend photobomb deur een van die kombuis staf. Ek het sy naam erens tussen ‘n klomp Jagermeisters verplaas. En die barman sin ook

DSC02106.jpg

View van die bar se stoepie af

DSC02108.jpg

Lekker tye

DSC02114.jpg

IDR vertel hoe baie hy sy 'dubbel' Jagermeister geniet het  >:D

 
What a lekker lodge. I think we all had a great evening.

Theonette and I had to pack up and head back to PTown and decided to have a early start. Ideally we wanted to hit the border post at 12.

But first I thought of taking some pics of the place.

002-5.jpg

This is our cottage.

004-4.jpg

The little river that runs past the lodge

We decided to visit the waterfall on the way outta there. So, we greeted Carrots, Dwerg and IDR and headed off.

The dirt track to the falls was awesome. Some surprises over blind rises, but it is Lesotho after all. You have to stop the bike a bit from the ledge though.
So it was an easy walk down, but a tough walk back up!

As IDR said, a photo cannot do justice to the falls. Please do yourself a favour and head over to Semonkong and see it for yourself.

007-4.jpg

The bike parked at the top.

015-3.jpg

Theonette taking in the view

016-3.jpg

Still sitting...

010-3.jpg

The long walk

falls.jpg

The falls


This is where Her Stigness and my trip really ended. We made great progress to the border at Maseru and caned it back home.

I want to thank everyone at the bash. So many people are super friendly and really a treat to have a chat (and some beers) with.

Then, to the gang of IDR, Carrots and Dwerg. I cannot think of a better group of people to share a trip like this with.

Her Stigness and myself had a brilliant time and will join you guys at the drop of a hat.

Until next time.

 
Een ding wat ek geleer het onlangs.....is om 'n rusdag te he...erens op 'n bevange plek. Die...was natuurlik IDR se idee maar dit was meer as net een vir die boeke.

Vir solank as wat ek DS bike ry sien ek peekchas van die waterval by Semonkong...en toe Voete en Kie dit onlangs besoek het....en IDR voorstel ons spandeer twee nagte daar was ek in soos gin.

Die dag is alreeds goed opgesom deur IDR en Dwerg...asook Justin maar ek wil 'n pic of twee add.

Dit was nogal jammer dat Justin hulle huiswaarts moes keer maar nou ja....dis partykeer hoe dinge werk ne. Dankie vir julle uitstekende geselskap en alles en nog meer. Dit was ons eerste rit saam maar dit was 'n eye opener om te sien wat julle kon doen 2-up waar ons(wel van ons) gesukkel het en ek het baie respek gekry vir julle twee. Enige tyd weer.......just say when.  :thumleft:

My en IDR se view van ons kamer af(seker maklik 1000m opwaarts se stap van die restaurant af....... :peepwall: :pot:)

IMG-20120926-01193-Copy-Copy.jpg


Ek het aanvanklik opgesien na die amper 9km stap heen en weer maar wat 'n goeie keuse was dit nie. As ons op die bikes geklim het...soontoe gesleep en terug gery het sou dit nooit dieselfde gewees het nie. En btw....ek was die enigste een wat sunscreen aangesit het...die ander 2 henties sou vir 2 dae nog moan oor spikkels se skade.

P1010138.jpg


In elke village is daar vir ons gelag...sou ietwat van in die mou....besef nou dit was dalk my wit OMO legs en swart skoenie....Yoh Yoh Yoh!!  :imaposer:

Ek bedoel ons is op 'n bike trip....nie op die Fish River Canyon nie.

Maar eerder daai bekruipers as plakkies sou ek se.....Dwerg alhoewel...het hom goed gekwyt van sy taak met sy "daily wear"

P1010139.jpg


P1010137.jpg


P1010136.jpg


Mens kan seker nie genoeg peekchas sien van die waterval nie...........ek probeer dink aan 'n meer toepaslike woord as "verruklik" maar kry nie een nie. Die klank van die water wat val...die wind....die voeltjies in die lug....die vars lug......goeie genugtig....en dit te voet.....probeer dit....is al wat ek kan se.

P1010142.jpg


P1010143.jpg


Nog bier gedrink oppad terug en toe gaan plak by die lodge.

Ek kon redelik goed Sotho gesels tydens my vakansie in die weermag maar het meeste van dit afgeleer. So meeste gesprekke met die locals begin in een groot debat...heen en weer....en sodra daar afgewyk word van die gewone twit twat.....vrek dit vinnig. Dan voel jy amper soos 'n groot idioot.  :lol8:

Anyhow....Dwerg en IDR het gesweer hulle gaan die taal leer sodat as hulle weer terugkom dat hulle meer kan gesels met die locals. Maar soos in regtig gesels.

So terwyl ons sit en rus na ons "marathon" ekspidisie is daar een of ander groot lunch aan die gang daar. Net locals en 'n paar "voormanne". 'n Meeting word dit genoem toe ons vra wat aan die gang is.

P1010144.jpg


Terwyl ons hier sit en bier drink kom maak een van die redelike jong latte hom redelik vriendelik met ons.

Ek dog eers die hentie is 'n hustler en bekyk hom op en af uit. Nie lank nie en hy bewys my verkeerd. Hy werk vir die consortium wat die paaie bou vir die chinese en hy doen sy bes om vir my twee kollegas DIE taal te leer. Dit klink amper soos 'n graad een klas in Noord Sotho maar dit is heelwat ingewend en baie snaaks in 'n manier.

Nie lank daarna nie skree 'n toeter vanuit en van die bakkies( met uitsekende spelling op die deure) hy groet en verkas......"I see you guys later" tune hy ons.

Ons skuif na 'n tafel toe...bestel 'n cheese platter(yeah right) en sit en praat twak.

P1010145.jpg


'n Polo met 'n Durban nommer vol stof stop in die parkeer area en voor die mense kon uitklim skree ons al drie..."SHAAAAAARKS"

Needless to say.....twee cherries klim voor uit en twee laatjies agter uit. Looooooosers dog ons eers.

Ons afrikaanse groete val op dowe ore en dis eers toe hulle incheck kom ons agter hulle is van ver af....baie verder as Duuuuuurban. Die twee laatjies sou toe later IDR se "passport" binne in Frankryk toe word vir sy toer volgende jaar.....visas en sulke goete.

Die Duitse toeriste wat ons so halfpad saam mee terug gestap het van die valley af....het toe heel toevallig 'n baie interresante t-shirt aan. Goeie en vriendelike mense en IDR gee hulle tips oor hoe en waar om te gaan.

DSC02107.jpg


Ons sit nog so ewe en gesels en hier loop 'n local dame met 'n R4 reg tussen ons deur....sonder uniform of iets. Ons begin gesels met haar en eventually join sy ons tafel.

Sy werk vir een van die maatskappye wat die pension payouts doen...mobile payouts dit is...en sy en 'n paar van haar makkers is hier om die plek te verken en te beveilig voor more se betalings. For the life of me.....ons kon nie 'n foto met haar kry nie...behalwe na baie gesmeek.

DSC02113.jpg


Mense in haar profession...verdien nie meer as R1000 per maand nie.......shocking to say the very least. Ons is verstom.....maar gesels lank met haar en leer baie van die tradisie, politiek....en allerhande ander goete wat in Lesotho aan gaan. Dis mos hoekom ons hier is...om te leer van die locals. Ons vra of ons vir haar 'n koeldrank kan koop....maar sy vra of sy eerder die R15 kan kry.....sy het dit meer nodig. Eeeish.

Sy verlaat ons en ons kuier lekker op die stoep verder. Ons drink 'n shooter en cheers op die feit ons baie het om voor dankbaar te wees. Goeie tye man....goeie tye inderdaad.

DSC02115.jpg


Die vorige dag toe ek en IDR in ons kamer kom....het die pussy cat haar vinnig op my bed gemalik gemaak. IDR het nog iets geskerts oor "lucky raak" as ek reg onthou maar die kat het ons orals gevolg.....rustige, placid en lieflike dier. Hulle se mos as 'n kat jou like...is jou aura nie te kak nie. So ek reken...ons drie was nie te kak nie.

Die oggend toe ek verversings gaan haal het...het ek vir die kelnerin gevra wat is vir aandete: "Yoh......it is a very very beeeeeeg surprise" vertel sy my.

En was dit toe nou nie. Een van die beste trout's wat ek nog in my lewe geeet het. Bliksem dit was lekker!!!  :thumleft:

Ek reel met die eienaar van die plek om vir ons brekka samies te pak en so aan vir die pad more.....ons gaan eerder vroeg sleep en langs die pad erens iets hap.

En dis hierna wat IDR en Dwerg geld verloor aan die local "pool king"

Ons vriend verskyn weer net so jolig soos vroeer en entertain ons verder.....IDR se Frankryk "passport" kom kuier ook en dit gaan net voor die wind.

Ek verdwyn so stilletjies en begin Kilimanjaro stap na my kooi toe. Dit was 'n lang dag.....maar een wat mens baie moeilik in woorde en of peekchas vir iemand kan verduidelik.

More is dit Clarens toe....lang pad maar ons gaan Monontsha pass doen soos wat dit IDR se beplanning was en ek het baie uitgesien na dit. Het eerder gaan rus voor ek my geld ook verloor op die pool tafel aan die local hustlers.
 
Day 4: Smonkong to Clarens (372 km)

After a really fantastic stay at Semonkong Lodge, today was effectively the start of the end of this trip.  We were making our way home.  I have a tendency to start getting myself back into the "home" mindset, thinking about work and the like, so I don't have a single photo for the rest of the trip.

We packed up, picked up our take-away breakfast packs at the kitchen, settled our tabs, and headed out of Semonkong.  Destination for the day: Clarens.

I have been to Clarens numerous times, but never to Clarens brewery, which I've heard so much about, and really wanted to try out the famous Blonde.  How we got there would be a winging affair, depending on how we felt after the roadworks between Semonkong and Roma, a stretch of highway up towards the East, etc.  There are multiple border posts along the way, and if we got gatvol we could just hop the border and slab it through to Clarens.

I have been up and down Monontsha pass both by bike an 4x4, but neither Carrots nor Dwerg had even heard about it, so I really wanted to go show them.  Justin had let us know by 12:00 that they were through the borderpost at Maseru, and that they had gotten some uphill about not getting stamped into Lesotho (at Ongelusnek the Lesotho borderpost is abandoned).  This was just more motivation to go out at Monontsha where the Lesotho borderpost is also non-existent.

So, GPSs were set, and we were off, making REAL good time through the roadworks, passing what seems to be a MTB race for utter loons, up the pass towards Semonkong :angry7:  Being the conscientious bikers that we are, slowing down and trying not to get them too full of dust, and really just enjoying the awesome scenery we found ourselves in.

We had another run-in with a Lebogang in Roma while returning the borrowed jumper cables, but I'll leave Carrots to tell that story, as I was administering some KLR tech to Dwerg's 800 ;D

We had an interesting detour due to some GPS confusion, but eventually made it through Butha Buthe and around the corner approaching Monontsha - straight into a roadblock.  Too-legit-to-quit IDR had everything required, unlike our height-challenged companion, but with a bit of sweet-talking (NOT requiring settlement out of court), we were told to go, and so I did.  A minute or so later I have a KTM and a BMW pulling up next to me, pointing the way forward... I was confused at this, as I was the guy with the GPS and knew where I was going, and effectively already at full taps on the KLR.  But I'll leave the others to tell the rest of the story, as I was merely an innocent bystander ;D

(This track starts quite late into this day for some reason...)
Track-1.jpg


TrackProfile-1.jpg
 
Ok this is going to be a bit of a long one by my standards so please bear with me, I have to come clean   >:D

The trip back to Roma felt a quarter of the distance compared to two days before when we travelled to Semongkong, tired undernourished, dirty and agitated. Our average speed was almost 50% faster than on the way in.

In Roma, Carrots bought a bunch of quarts but by this time, just the mere thought of alcohol made me puke my mouth. IDR also did a bit of work on my bike where a few little bits rattled loose. It’s quite handy travelling with a KLR rider because they actually carry things like loctite and spare bolts.

Now, as mentioned in my first post, I was very nervous about this trip. One of the reasons being that I had what I like to call “paperwork issues”, or if you’re pedantic, I had no drivers licence and no licence disk. To top it all off, on the way to the bash, my numberplate fell off so any run in with the fuzz could mean having my bike impounded and being arrested on the spot! And just before the kak out session starts, I have all of these things but because of the rush leading up to the bash, some items were misplaced/went through the washing machine.

Anyway, I was starting to think that I’d get away with it until we hit a road block about 5 km from the turnoff for Monontsha’s. They had big stop signs in the middle of the road in both directions, making the cars pull off onto the gravel to the left of the road. The officer asked IDR for his licence and stuff and I noticed that he only glanced at his licence and never bothered with the disc. As the cop turned and walked towards me, I already had in my mind that I would show my drivers for my car, failing that, pay a “spot fine”.  With my plan sorted out in milliseconds, IDR started what he calls “sweet talking”. The story he gave the officer was that my wallet was stolen while we camped at Letsie thus, throwing my brilliant plan and backup out the window as my licence and all my money was in my wallet, in my tank bag. Anyway, the sweet talking luckily worked and we were sent on our way. By this time the officer still did not notice my missing number plate so I decided to set off in haste before he had a change of heart.

As I briskly pulled off the gravel and into the road, I tried to straighten my line to the left only to realise that I had left my sidestand out (bypassed the day before the trip because of issues). This set me perfectly on course for the massive stop/police sign facing the oncoming traffic. I managed to eventually kick the stand in and swerve out but it was too late, I knocked the stop sign down after collecting it with part of my pannier. It came down with a thunderous bang after which I did my best attempt at replicating the sound with my arsehole.

I never looked back and just pinned the throttle, praying to the Pantheist Lord that there weren’t any officers further down the road or that the ones at the roadblock would not catch up to me. When I caught up to IDR, I tried to signal him to open up, forgetting that he was on a KLR. Needless to say, I spent the rest of the way to the border looking over my shoulder and basically being paranoid as hell. I only relaxed after we got to the river signalling the crossing into SA.

The experience took away some of the enjoyment of Monontsha’s but it was still a fantastic bit of riding.

DSC02121.jpg

Detour before Butha Buthe

DSC02122.jpg

The spot at the start of Monontsha where I waited for IDR and Carrots to catch up after running from the fuzz

DSC02125.jpg

I am still pissed off with myself for not being able to enjoy this stop. Great spot for beers and snacks

DSC02123.jpg


DSC02124.jpg

A very nervous little man

DSC02127.jpg

Spot the Carrot

DSC02128.jpg

Awesome riding

DSC02129.jpg


DSC02130.jpg


DSC02131.jpg

Snacks on the river

DSC02133.jpg

Freedom!!

DSC02136.jpg

Shortcut from the border to Clarens


DSC02139.jpg

In Clarens opposite the brewery
 
Nice Ride report guys, you obviously had a great ride home from the Bash.

We must have come down OngeluksNek on Sunday afternoon just before you got there, we went through the border post just before 3.

Sorry we missed you  :mad:
 
Ek voel in 'n mate ook soos IDR...as mens eers begin huis toe gaan.....begin mens sommer al amper mislik voel. Maar ek het geleer om tot en met die laaste km huis toe...die beste van die trip te maak. Inteendeel...die vorige aand...het ek en IDR bespiegel om dalk Memel om te ry na ons Clarens visit.

Anyhow......

Voor ek verder gaan....ons het heeltemal vergeet van iets......en dit is...Dwerg se quote van die toer.

Op die spesefieke stop.....sit ons so lekker rustig op die muurtjie....drink 'n groovy wat Justin vir ons gekoop het.....en Dwerg sit so en staar na sy baaik.

IMG-20120924-01188.jpg


Ewesiekielik.....van nerens af nie......se hy...."Fuck me running....kyk waar sit my fork seal"

Ons bars almal uit van die lag...want dit was letterlik...net sy fork seal wat afgeskuif het....en die fork was heel fine. Van hier af.....sou daai einste woorde ons baie vermaak versorg.

In elke geval.....my Toppie het my geleer...jy maak nie mense wag vir jou nie....en dit was juis die geval die oggend toe ons van die bash vertrek het. Maar...ek het elke oggend beter geword....en toe IDR wakker word die volgende oggend was ek gepak en gereed....dalk het dit iets met die pool game etc uit te waai gehad maar nevertheless.....ek was reg soos 'n roer.

IDR laai die laaste goete bo by die perdestalle......ek het mos gese ons bly hoog en ver..... :biggrin:

IMG-20120926-01194-Copy-Copy.jpg


Hy pik solank aan 'n muffin uit die brekka pak....en wat 'n pak was dit nie.

IMG-20120926-01195-Copy-Copy.jpg


Dwerg maak ook laaste goed vas

IMG-20120926-01196-Copy-Copy.jpg


Kom hier jou werfetter.....dis jy wat ons moolah gevat het gisteraand....wel hulle sin ten minste...nie myne nie

IMG-20120926-01197-Copy-Copy.jpg


Ons verkas uit Semonkong uit en dit is net pure bliss......

NewPicture-5.jpg


Waar hulle dynamite geskiet het so dag of twee terug....

NewPicture1-4.jpg


Ek is laag op juice en ons moet die laaste 40 clicks Roma toe rustig ry want die oranje liggie flikker verwoes en se ek is dors maar ons maak dit net net.

IMG-20120926-01199-Copy-Copy.jpg


IMG-20120926-01198-Copy-Copy.jpg


IDR vat ons na die plek toe waar hy die jumpers geleen het en ons pak so bietjie af. Of chill eerder. Ons het goed kole, mielies en tyres gegooi en was heelwat vroeer daar as wat ons verwag het so ons eet so bietjie.

IMG-20120926-01201-Copy-Copy.jpg


Nom nom nom.....

IMG-20120926-01200-Copy-Copy.jpg


IMG-20120926-01202-Copy-Copy.jpg


IMG-20120926-01203-Copy-Copy.jpg


Soos hulle gese het...daag Lebo daar op. Hy is 24 en praat vlot Engels. Hy het in Mamelodi matriek gedoen en ken die area van waar af ons kom. Hy kry nie werk nie maar verduidelik hy kom eerder huis toe....Lesotho toe voor hy 'n regte tsotsi word en moet fight vir survival in die stede.

Anyhow....ons staan vir 'n lang ruk en twak gesels en toe ons amper wil waai....gee ons vir hom alles wat oorgebly het van ons kospakkies en 'n bier.

En dit was een van die oomblikke vir ons al 3 op die toer......hy staan daar......uit die veld geslaan....verbaas...verstom....frons eers....smile toe en se:

"This is...erm....kinda of a big thing for me right now"

Ons drie kyk na mekaar.....dink oor wat hy gese het.....besef hy bedoel wat hy gese het en knik net vir mekaar. Dit is lekker om iets goeds te doen vir iemand wat dit nodig het....en veral....wat dit waardeer en dankie se. Ek sou vir ure en selfs vir dae daarna nog dink aan wat hy gese het...maar meer...hoe hy dit gese het. Bleddie Awesome!!!  :thumleft:

Dwerg se 2de keuse vir long distance travel en Lebo ........... :peepwall: :pot:

IMG-20120926-01205-Copy-Copy.jpg


Ons groet en ek voel amper asof ek iets meer vir Lebo wil doen maar troos myself aan die feit dat ons ten minste sy week gemaak het.

En ons sleep.....

NewPicture2-5.jpg


NewPicture3-2.jpg


Terug op die grond en die lorries en trekkers en goed veroorsaak so een of ander poeier(IDR die naam gese maar ek kan nie onthou wat dit was nie) en as jy nie wakker is nie gaan hy jou mooi uitvang

NewPicture6-4.jpg


Brue is wel goed en mooi gebou

NewPicture7-2.jpg


Baie verkeer en mense wat werk langs die pyp lyn af

NewPicture5-3.jpg


Ons kry so lekker verassing met die klomp los klippe......en 'n audience of course......

NewPicture-6.jpg


Dwerg se woorde net toe hy stop was juis dieselfde...he he....my woorde was......"fuck me running"

Eendag as ek groot is soek ek so Cruiser bakkie

NewPicture1-5.jpg


OK.....so IDR en Dwerg het nou altwee vertel van die roadblock maar ek kan dalk net 'n staaltjie bylas. My helmet cam was ongelukkig af....want dit sou vir goeie entertainment gesorg het defnitief.

Op my eerste trip Lesotho toe het Jup my breedvoerig meegedeel hoe mens te werke gaan op so 'n roadblock. Dis nie grappies nie.....glo my. Jy stop te ver...trek te vinnig weg....doen die kleinste dingetjie verkeerd....en jy het jare se kak en hare op jou hande. Die noodsaaklike inligting...het ek natuurlik gedeel met my IDR en Dwerg.

So waar as wragtig...presies op dieselfde plek as waar ons op die vorige trip in die roadblock in is......is dit weer sulke tyd. Die keer...net van die ander kant af. Ek is agter en sien IDR(nie dat hy dit nodig het.....hy was mos al baie hier) en Dwerg doen alles soos wat hulle moet doen.

Ek sien hulle word afgetrek en ek weet van die midget se situasie so ek begin so bietjie worry. Ek word natuurlik ook afgetrek en sit RatKas af langs die kant van die pad....3de in die ry.

Teen die tyd wat ek stop sien ek IDR is in 'n baie besige gesprek betrokke met die polisie lid. Ek haal solank my pampiere en goete uit die tank bag en sit rustig op die bike en wag......ons sal hier uitkom...somehow..ek is nie bekommerd nie.

Na 'n rukkie is dit duidelik ons kan ry sonder 'n bribe(goeie werk IDR)...hulle start bikes en daar gooi hulle. Ek kan nog in slow mo onthou terwyl ek my goete terug sit in my tank bag hoe die Dwerg so begin swerve na regs....en ek dog by myself.....etter ou....ek hoop jy sien daai bord......

KAAAAAAAADWA!!!!!!!!!

Die bord en die staander trek die lug in en val met een moerse slag neer op die teer....op verskillende plekke natuurlik. Bord en staander in sy maritau in gery.

Norrafok dink ek....ek sit nog op RatKas..die enjin is nie eens aan nie...........o fok...........

Dis net polisiemanne wat skree en beduie.....heen en weer hardloop na bakkies toe.

Hier word ek nie vandag toegesluit nie...se moer......start RatKas en trek met een kakspoed daar weg.....sien net groot commotion agter in my spieeltjies.

Fuck me running dog ek weer.

Ek kom met een moerse spoed van agter af op IDR en Dwerg af......pad is oop van voor af......Dwerg hover hier so regs agter IDR soos 'n klein stoep brakkie.....my donner dog ek...WDF....hoekom poer poer julle so...die kak is oppad van agter af....ons moet gooi.

Ek trek langs hulle in en wys vir IDR hy moet die klokke volmaak en na agter toe. Hy is so ewe rustig.......met handgebare..."waarvan praat jy dude"....minwetende wat natuurlik agter hom gebeur het.

Dwerg het ook voor ek daar opgedaag het vir hom probeer verduidelik hy moet kole gooi....maar hy was klaar op volspoed.

Die polisie borde borde is heelwat groter en so aan....maar die is die naaste wat ek kon kry van ander footage af in Lesotho.......

NewPicture2-6.jpg


Nou ja....ons ry(jaag) net by die Monantsa afrdaai verby en stop by 'n winkel so paar honderd meter verder. Ek sien niks in my spieeltjies nie so alles lyk veilig.

Ek klim af en Dwerg stop..."fok ouens...ek gaan gooi.......fuck the police"

Dis reg Dwerg...ons kom....moet net nie te ver ry dan wag jy vir ons op 'n lekker spot. Hy trek daar weg met een moerse spoed.

Ons koop proviand....maak vas en vat die pad. Ek voor en is sommer lus vir ry en gooi kole......polisie lankal vergete.

Etter...Dwerg ry amper tot in die RSA voor ek hom eventually langs die pad sien staan. Ek sien hom van moer ver af........reg bo op 'n bultjie.....in die son....hy het amper 5km sig terug soos met die pad wat ons gekom het.

Natgesweet en benoud......

NewPicture3-3.jpg


Vir wdf stop jy hier hier vra ek...kom ons gaan soek koelte man....en ek steek verder.

Hy se my toe eers later hoekom hy daar gaan stop het....sodat hy kon sien as die polisie kom......he he he...baie baie snaaks...ek dink hy was meer as net bly toe hy RatKas se oranje lig gesien het...en nie die blou ligte van die polisie nie.

Die res ken julle langs die pragtige rivier en onder die wilger bome. Dwerg however....was nogsteeds nervous.....en se hy gooi solank....

IMG-20120926-01206-Copy-Copy.jpg


Nie te ver nie is daar so klein watercrossing.......

Ek gaan eerste sodat ek die res kan afneem......

[flash=800,600]https://www.youtube.com/v/FqVPQ_0ep1U[/flash]

Dan IDR.......

[flash=800,600]https://www.youtube.com/v/ZeUZbkYuNb0[/flash]

En dan die local wat haar hentie afval...shame....sy was darem OK.

[flash=800,600]https://www.youtube.com/v/bEsBlWzx5jY[/flash]

En laaste die Dwerg......alles mooi verloop en lekker

[flash=800,600]https://www.youtube.com/v/74PtNBkiBuU[/flash]

Monantsa? BEFOK!! Fanks IDR!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ons eet moerse basic maar baie lekker snacks nie lank na dit nie en tot die RSA Weermag se border polisie stop, gesels en neem peekchas van waar ons in so dippie op 'n brug sit. Baie salig en hulle is heavy jaloers kan mens sien.

DSC02132.jpg


Deur die grenspos en na 'n paar draaie op soek na die pad kom ons op Heuweltop af. Liewe ouers.......dit is iets vir die oog.....en die siel

IMG-20120926-01209-Copy-Copy.jpg


IMG-20120926-01208-Copy-Copy.jpg


Soos IDR verduidelik het..ons ry een ongelooflike jeep track af tot in Golden Gate.....mens ek wil dit weer gaan doen.

IDR se hy het klomp wild gesien maar ek en Dwerg was vasgevang vir 'n ruk agter die weermag 4x4's so ons het meer gefokus op die pad as op die natuur op die pad af.

My juice is weer laag so ons ry salig en rustig deur die Nasionale Park en ek moet eers top up by die garage voor ons die Clarens Breweries gaan besoek en reel vir akkomodasie vir die aand.

Bestel 'n paar Blonde's......en kry iets vir die maag.

DSC02140.jpg


DSC02141.jpg


IMG-20120926-01210-Copy-Copy.jpg


IMG-20120926-01212.jpg


Dwerg verkas en kry vir ons 'n huis.....Casamori.......teen 'n bargain vir die aand. Moerse nice plek.....3 slaap kamers.....loft...DSTV en een groot yard...met 'n garage ook nog by.

IMG-20120926-01213-Copy-Copy.jpg


IMG-20120926-01214-Copy-Copy.jpg


IMG-20120926-01216-Copy-Copy.jpg


IMG-20120927-01217-Copy-Copy.jpg


Ons pak af...was ons gatte...stap dorp toe en geniet 'n heerlike ete met baie Jagermeisters.

Sjoe...wat 'n bevange dag en weereens een wat in die boeke sal vir jare en jare.
 
Daai laaste bietjie ry in Lesotho wat julle gedoen het lyk bevange! Heavy jaloers hoor...
 
Hel ma ek het my nou amper natgepis vi daai krimenele oortreding van Dwerg, ek wet jou daai coppers gaan nie weer so vriendelik wees met die volgende ouens nie want hulle dink seker Dwerg was moetswillig  :lol8:. Bly julle het wegekom  :thumleft:
 
Ja, die onverskillige klein twat het nou weer veroorsaak dat alle DS bikes uit Lesotho geban gaan word.

Ek moes hom maar vanoggend getrap het op die highway................. >:D
 
Glo my ek het my les geleer! As ek weer Lesotho gaan gee ek elke polisie man wat ek sien 'n drukkie  :lol8:
 
Dwerg said:
Glo my ek het my les geleer! As ek weer Lesotho gaan gee ek elke polisie man wat ek sien 'n drukkie  :lol8:

:laughing4: :laughing4: :laughing4: :imaposer:
 
dookie said:
Ja, die onverskillige klein twat het nou weer veroorsaak dat alle DS bikes uit Lesotho geban gaan word.

Ek moes hom maar vanoggend getrap het op die highway................. >:D

Jy was net jaloers oor ek op 'n bike was en jy nie

Ry jy met die trok? Sal bietjie uit in die vervolg  :p
 
Top