FUN TIME ON TWO CRF 250's

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
12,296
Reaction score
2,758
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Me and wifey went on a jollie ride on the 250's in our backyard.  There is very little time to take photos, so I got me a new toy (GOPRO 7 Black) and used it to see how it will work on our rides. 
So this is actually a video ride report. 
This is the 1st time I used it and is still new in video editing, so please help me to make it better and presentable for a proper rr.
Any comment and tips will be appreciated.

Here is the links to the youtube videos, each vid is about 7minutes. At 1st I made one long vid of about 22 minutes, but it was to big, so I made it in 3 parts.  I could previously convert it to be posted here, but no more, the converter link I used is no more available.

Below some pics taken with the gopro, methinks it is quite good pics for such a small action camera.
Even the vids is super smooth, check it out. 

https://www.youtube.com/watch?v=ErVO9d6p4Zk

https://www.youtube.com/watch?v=UBzBrWN2R9w

https://www.youtube.com/watch?v=vqVCJnhabbE

Attachments

  • GOPR0050.jpg
    GOPR0050.jpg
    178.4 KB
  • GOPR0051.jpg
    GOPR0051.jpg
    147.9 KB
  • GOPR0057.jpg
    GOPR0057.jpg
    339.3 KB
  • GOPR0058.jpg
    GOPR0058.jpg
    297.8 KB
  • GOPR0059.jpg
    GOPR0059.jpg
    213.5 KB
  • GOPR0061.jpg
    GOPR0061.jpg
    297.4 KB
  • GOPR0062.jpg
    GOPR0062.jpg
    343 KB
  • GOPR0075.jpg
    GOPR0075.jpg
    186.4 KB
woody1 said:
Darem lekker om afgetree te wees.  Geniet dit.  :ricky: :ricky:

Dankie, ons geniet dit baie.  Ry elke dag so draai of twee.  :thumleft:
 
Daai nuwe GoPro se image stabilization is insane!!! Nice Video's
 
Mooi groen is jul valley!! :thumleft: :thumleft:
 
Dit lyk sommer lekker en dan nog groen ook! :thumleft:
 
Lekr Louis en Nannie, lekr om te sien jul geniet jul aftrede.. is die groot fietse en karretjie darem nog in die getal??
 
Dankie julle, ons het nice reen gehad maar ongelukkig baie min in die opvangsgebied.

Nee Dewald, die S10 is moertoe maar die karretjie is nog hier.  Geniet nou eers weer die kleiner fietse.  Lekker sports totdat ons ons gat sien.  :biggrin:
 
MonkeyNot said:
Daai nuwe GoPro se image stabilization is insane!!! Nice Video's

Dis ongelooflik, daai paaie is hondk@k maar jy kom dit nie agter op die vid nie.  Daai gopro is gemount op die bike se fairing en jy kom dit nie agter nie. 
 
Vis Arend said:

Ongelooflik  :thumleft:
Definitief n groot vordering in die aksie kamera bedryf
 
Pragtig rygoed daai, verduidelik hoe maak daai fietsie met jou frame size en krag om plekke te kom.
Daai lyk na my toekoms ook. dankie Vis  :thumleft: Dis mooi om te sien dat jou vrou ook begin ry  :ricky:
 
NoRush said:

Hey man, die klein goed verbaas my by die dag.  Krag het hy genoeg, vir ons in elk geval.  Jy moet hom net ry soos 'n 2 stroke, in die ratte met refs tussen 6-8 000.
Ons het al erg rowwe plekke in en dit het verbasend maklik gegaan.  Baie makliker as daai groot S10 van my.  Ons is baie vinniger met die klein bikes op grondpad as met daai groot fiets.  Ek praat nou nie van gravel highways nie, maar waar dit effe moeiliker pad is loop die goed sonder om spoed te verloor.  Ek geniet my bike ryery nou baie meer.  Min moeite en baie sports.  :thumleft: :thumleft:
 
NoRush said:
Pragtig rygoed daai, verduidelik hoe maak daai fietsie met jou frame size en krag om plekke te kom.
Daai lyk na my toekoms ook. dankie Vis  :thumleft: Dis mooi om te sien dat jou vrou ook begin ry  :ricky:

Ek het voorheen ook probeer ry, NoRush, maar dit het net nie gewerk nie.  Die fiets was eenvoudig te hoog en ek het moeg geraak vir omval.  Bettie was genoeg verlaag vir my voete om behoorlik die grond by te kom.  Dit maak 'n geweldige verskil en ek geniet elke oomblik op die bike.  :biggrin:
 
Vis Arend said:
Ry elke dag so draai of twee.  :thumleft:

Om elke dag te ry - lekker! Ek's sommer jaloers. Julle lyk reg vir Namibie! Ek's so jammer julle's nie in ons groepie nie.  :(

Vis Arend said:
Ons is baie vinniger met die klein bikes op grondpad as met daai groot fiets.  Ek praat nou nie van gravel highways nie, maar waar dit effe moeiliker pad is loop die goed sonder om spoed te verloor.  Ek geniet my bike ryery nou baie meer.  Min moeite en baie sports.  :thumleft: :thumleft:

Ek geniet ook die kleiner fietsie terdee. Ek vind ek van soveel vinniger en gemakliker die rowwer paaie ry. Dis 'n regte lekker 'hooligan bike'. 'n Mens kan dit sien aan die begin van die eerste video, met die teer-grond-teer!
 
Zanie said:
Vis Arend said:
Ry elke dag so draai of twee.  :thumleft:

Om elke dag te ry - lekker! Ek's sommer jaloers. Julle lyk reg vir Namibie! Ek's so jammer julle's nie in ons groepie nie.  :(

Ons wou so graag die April trip gedoen het, maar ons sal dit maar Mei met die hooligans moet doen.  :eek7: :lol8: 
Ons soek egter nog net sand om te oefen vir Nannie, maar sover doen sy heel ok, glo ons sal dit maak. 
 
Top