Gamkaskloof en Attakwaskloof - 11 & 12 Sept

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Trailrider

Bachelor Dog
Joined
Dec 10, 2006
Messages
11,238
Reaction score
4
Location
George
Bike
Honda TransAlp XL700V
Trailblazer van Gauteng kom bietjie in die Suid Kaap rond ry. Ons gaan deur Motagu Pas, Paarde Poort, Meiringspoort, Swartberg Pas, Die Hel, Rooiberg Pas en Attakwaskloof ry:

b_222724.jpg


Daar is nog plek vir 2 mense met bikes, of 'n couple op 'n bike. Ons slaap die eerste aan in die historiese huisie op die privaat grond aan die einde van die Hel (soos gesien in die Ride Report).

P2200066.jpg


Die tweede aand slaap ons in die permanente tente in Attakwas kloof.

P2240012.jpg


Hierdie is 'n scenic ride, so as jy spoed en adrenalien verwag is dit nie jou tipe ride die nie :biggrin:

So ver is dit TrailBlazer (TA650), Trailrider (TA700) & Dusty (GS650)

Wie ry saam? :mwink:

First come first served.
 
Top