Garden Route toy run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
The new Garden Route Real DS Bikers Committee:
from left to right : Smidty - Treasurer, LGF - Drinks Break Organiser, Pad - Cheersman, Dusty - WaterMeid

LGF drinks break organiser  ???      ek dag Smidty sal gespring het vir daardie posisie    :pot: :imaposer:

lekker ouens.    :thumleft:    ek is speit ek het nie gegaan nie.  (ek is die een met die verskoning van die gladde tyre  :biggrin:) 
 
Smidty said:
:laughing4:   :laughing4: 

Het jy nie gehoor ek stink nie?   :pot:

Smidty, please forgive me  ::) but I really did not want to have to listen to her for one minute longer  :dousing:

Thanks to my fellow dogs for a most entertaining day. Next time could you guys please bring your dancing shoes!  LGF pitty you missed out on the afterparty ;D
 
GRyPH said:
ek is speit ek het nie gegaan nie.  

Ja nee dis hoogtyd dat ons SC honne weer 'n run doen. Verkieslik grond as dit die "Garden Route Real DS Bikers Committee" behaag. :D
 
Trailrider said:

Hel ma dis lekker hier.
Hel toe en terug.
Vlieg in jou hel in.
Jy maak my die hel in.
;D
 
DrDirt said:

Hel maar dan sal ons moet gou maak want dis maar kakkerig in die Hel oor Desember.
 
Daar is ook 'n opsie om te probeer om Gourits mond te bereik. Dis nogal technical en moeilik, maar met baie deursettingsvermoë, ekstra petrol en toue kan ons dit dalk haal! :D

Dan is daar ook die lang beloofde Sondag middag pillion run na 8 Bells. 8)

En vir 'n effe langer ride sal ek graag hier wil gaan rond loer: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=58983.0
 
technical is een ding,  maar as jy praat van toue dan raak ek bekommerd.    :imaposer:

HEL maar n run kan lekker wees.....  ek meen  HEL man...  ek was nog nooit in GAMKASKLOOF nie
 
Dusty said:
Smidty said:
:laughing4:   :laughing4: 

Het jy nie gehoor ek stink nie?   :pot:

Smidty, please forgive me  ::) but I really did not want to have to listen to her for one minute longer   :dousing:

Thanks to my fellow dogs for a most entertaining day. Next time could you guys please bring your dancing shoes!   LGF pitty you missed out on the afterparty ;D

Looks like it was more entertaining than Harry Potter....!
 
GRyPH said:
The new Garden Route Real DS Bikers Committee:
from left to right : Smidty - Treasurer, LGF - Drinks Break Organiser, Pad - Cheersman, Dusty - WaterMeid

LGF drinks break organiser   ???      ek dag Smidty sal gespring het vir daardie posisie    :pot: :imaposer:

lekker ouens.    :thumleft:     ek is speit ek het nie gegaan nie.   (ek is die een met die verskoning van die gladde tyre   :biggrin:) 

Thought you'd see humour.... ;D
 
letsgofishing said:

:thumleft: :D
 
GRyPH said:
HEL maar n run kan lekker wees.....  ek meen  HEL man...  ek was nog nooit in GAMKASKLOOF nie

You're kidding! Regtig?

Dirtcopper ook nie...

Ek ken al die beste plekke... 8)
 
DrDirt said:
Trailrider said:
GRyPH said:
ek is speit ek het nie gegaan nie.  

Ja nee dis hoogtyd dat ons SC honne weer 'n run doen. Verkieslik grond as dit die "Garden Route Real DS Bikers Committee" behaag. :D

Hel ma dis lekker hier.
Hel toe en terug.
Vlieg in jou hel in.
Jy maak my die hel in.
;D

Wat de HEL praat julle van :patch:
 
Trailrider said:
GRyPH said:
HEL maar n run kan lekker wees.....  ek meen  HEL man...  ek was nog nooit in GAMKASKLOOF nie

You're kidding! Regtig?

Dirtcopper ook nie...

Ek ken al die beste plekke... 8)

Nope. not kidding.   ry altyd net daar verby oppad Prins Albert toe.

ok...   wat van n dag run...    "ag vlieg in jou HEL in"     soentoe en terug vir die dag. (   ok wag, is dit doenbaar of try ek nou Prieska toe gaan?
)

as ons n dagtrip maak kan ons hierdie naweek gaan, maar ek sal nie kan oorslaap hierdie naweek nie.
as dit langer as n dag trip is, kan ons dalk volgende naweek?
 
Mens kan dit in 'n dag doen maar dis 'n totale waste.

Ons reel liewer 'n one night stand.
 
ok dan,  wat van volgende naweek? 10-12 Des.  ek reken dis die laaste naweek voor die vakansiegangers af kom.  anders gaan dit moet oorstaan tot volgende jaar.  :-\
 
Dusty said:
Smidty said:
:laughing4:   :laughing4:  

Het jy nie gehoor ek stink nie?   :pot:

Smidty, please forgive me  ::) but I really did not want to have to listen to her for one minute longer   :dousing:

Thanks to my fellow dogs for a most entertaining day. Next time could you guys please bring your dancing shoes!   LGF pitty you missed out on the afterparty ;D

Dusty, no hard feelings  :ricky: Just joking a bit  :thumleft:
 
GRyPH said:
ok dan,  wat van volgende naweek? 10-12 Des.   ek reken dis die laaste naweek voor die vakansiegangers af kom.  anders gaan dit moet oorstaan tot volgende jaar.   :-\

Sold ! :thumleft:
 
Trailrider said:
Daar is ook 'n opsie om te probeer om Gourits mond te bereik. Dis nogal technical en moeilik, maar met baie deursettingsvermoë, ekstra petrol en toue kan ons dit dalk haal! :D

Dan is daar ook die lang beloofde Sondag middag pillion run na 8 Bells. 8)

En vir 'n effe langer ride sal ek graag hier wil gaan rond loer: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=58983.0

Daai lyk na lekker pret. Ek wil saam. :thumleft:
 
Top