Garmin V bedrading

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Briekmerk

Race Dog
Joined
Apr 11, 2007
Messages
841
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
BMW R1200GS
Kan iemand my van raad voorsien. Ek wil Garmin V op my motorfiets koppel, toe ek die krag kabel oopmaak sien ek daar is 4 drade in die kabel. Rooi, Wit, Swart en Bruin. Kan iemand my verduidelik wat kom waar in 'n "male lighter plug"?
 

Latest posts

Top