George, Jeffreys, Baviaans and back

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sampie

Race Dog
Joined
Aug 3, 2011
Messages
545
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
Triumph 800 XC
On the 16th of December 2011 we, aka Sampie (Skolla), Dawie (Baked beans), Neil and Gus. We took a trip from George, through the 7 passes to Gouna. Headed to Plett via the Wittedrif road, tackled Natures valley, Grootrivier and Bloukraans pass on our way to Stormsriver. From there we followed the old tar road, hitting the gravel we took the Meyershof turn off, heading for Jeffreys via Oysterbay. At Jeffreys we made use of the very nice backpackers accommodation at Mentorskraal.

Saturday morning we took the Klipheuwel road to Hankey, from there we headed for Patensie via the Bakensvlakte road. Patensie served as a pit stop where we filled our tanks, camel packs and stomachs. From Patensie we endured the scorching heat which the Baviaanskloof offers and arrived at our overnight spot “Doringkloof”.

Sunday we saddled the bikes and headed for Willowmore, we again endured the scorching heat whilst fixing a puncture. In Willowmore we enjoyed refreshments and travelled along the Klaarstroom road to De Rust, then pushed on to Dysselsdorp, Herold and back home. All in all it proved to be a very good trip.
 

Attachments

  • DSC03810.JPG
    DSC03810.JPG
    204 KB · Views: 343
  • DSC03816.JPG
    DSC03816.JPG
    169.7 KB · Views: 342
  • DSC03819.JPG
    DSC03819.JPG
    182.5 KB · Views: 341
  • DSC03824.JPG
    DSC03824.JPG
    197.7 KB · Views: 338
  • DSC03828.JPG
    DSC03828.JPG
    160.7 KB · Views: 330
  • DSC03834.JPG
    DSC03834.JPG
    201.7 KB · Views: 313
  • DSC03836.JPG
    DSC03836.JPG
    175.9 KB · Views: 315
  • DSC03837.JPG
    DSC03837.JPG
    154.9 KB · Views: 313
  • DSC03843.JPG
    DSC03843.JPG
    194.9 KB · Views: 313
  • DSC03808.JPG
    DSC03808.JPG
    203 KB · Views: 343
Hi Skolla

Thanks vir n heerlike trip en goeie geselskap. Het jy enige verdere nuus van die ou met die BW. Wat Skolla vergeet het om te noem is dat n ou (Norman) van GP sy GS in een van die vele poele naby die westelike hek van die Baviaans verdrink het. Ons kon hom nie help nie en is toe deur na Doringkloof. Daar vra ons vir Barend of hy bereid is om vir Norman te gaan recover en sy broer Chris bied toe aan om hulle te gaan help. Daai BM het glad nie goed geklink nie. Skolla, goeie man wat hy is, bied toe aan om vir Norman die Maandag te gaan haal. Ek het my die Saterdag in een van die strome af gekoel en et water oor Skolla se kop gegooi om die ou ook te lawe. Die Sondag het die termometer op Gus se 800 GS 43 grade gewys op die grondpad tussen Willowmore en Klaarstroom. Geen lafenis op die stuk pad. In die poort was dit n miernes by die waterval. Ons het net in geloer en toe weer in die pad geval. Toe ons by  deur die poort gaan na Herold was dit so koel dat my lus ver swem weg was.

Ten spyte van die hitte, die pap wiel en die feit dat ek my plakkie tussen tussen Humansdorp en Patensie verloor het, was dit nogtans n baie lekker trip om die jaar af te sluit.

Nogmals dankie julle.

Ns. Indien iemand n rooi plakkie optel of n ou sien met net een rooi plakkie aan, hoef julle nie verder te wonder :thumleft:
 
Yes Baked Beans,Nog niks gehoor van Norman,Maar die dag toe ons die GS by BMW aflaai het die makkers daar gese dat dit so 17 dae gaan vat,as die skade nie so groot is nie.Norman het kar gehuur vir laaitie en girl tot in Jeffries sodat hulle saam met die kan terug ry na vakansie.Hy en vrou sou verder ry met twee 650's.Hier kom nog foto's.Gooi komentaar soos ons aangaan,Dave
 

Attachments

  • DSC03884.JPG
    DSC03884.JPG
    210.4 KB · Views: 276
  • DSC03905.JPG
    DSC03905.JPG
    198.3 KB · Views: 271
  • DSC03882.JPG
    DSC03882.JPG
    208.2 KB · Views: 286
  • DSC03878.JPG
    DSC03878.JPG
    205.8 KB · Views: 286
  • DSC03865.JPG
    DSC03865.JPG
    210.1 KB · Views: 292
  • DSC03863.JPG
    DSC03863.JPG
    184 KB · Views: 293
  • DSC03860.JPG
    DSC03860.JPG
    158.5 KB · Views: 301
  • DSC03849.JPG
    DSC03849.JPG
    194.2 KB · Views: 304
  • DSC03848.JPG
    DSC03848.JPG
    183.3 KB · Views: 304
  • DSC03864.JPG
    DSC03864.JPG
    183.2 KB · Views: 298
Stadig oor die klippe! Die spore deur die driwwe is lekker los, so wees maar versigtig. En met die driwwe ook, van hulle begin vlak en dan raak hulle sommer diep, hang net af van watter kan jy inkom.
:ricky:
 
Thx,Dave nou kan ons nog fotos laai
 

Attachments

  • DSC03957.JPG
    DSC03957.JPG
    199.4 KB · Views: 244
  • DZSC00829.JPG
    DZSC00829.JPG
    242.1 KB · Views: 237
  • DZSC00826.JPG
    DZSC00826.JPG
    224.7 KB · Views: 241
  • DZSC00824.JPG
    DZSC00824.JPG
    256 KB · Views: 239
  • DZSC00817.JPG
    DZSC00817.JPG
    268.9 KB · Views: 245
  • DSC03956.JPG
    DSC03956.JPG
    138.1 KB · Views: 248
  • DSC03949.JPG
    DSC03949.JPG
    190.9 KB · Views: 247
  • DSC03919.JPG
    DSC03919.JPG
    207.9 KB · Views: 246
  • DSC03918.JPG
    DSC03918.JPG
    205.8 KB · Views: 248
  • DSC03906.JPG
    DSC03906.JPG
    202.2 KB · Views: 255
Die kabelkar by Bergplaas aan die westekant van die Baviaans regoor die stopplek met die toilette.
 
Thats all folk's: Skolla(xtz),Baked Beans(dr650),Neil(wr250)&Gus(gs800).Thx again everybody
 

Attachments

  • DZSC00834.JPG
    DZSC00834.JPG
    268.3 KB · Views: 223
  • DZSC00836.JPG
    DZSC00836.JPG
    227.9 KB · Views: 218
  • DZSC00839.JPG
    DZSC00839.JPG
    270.1 KB · Views: 220
  • DZSC00845.JPG
    DZSC00845.JPG
    250.8 KB · Views: 218
  • DZSC00848.JPG
    DZSC00848.JPG
    272.6 KB · Views: 222
  • DZSC00849.JPG
    DZSC00849.JPG
    244.6 KB · Views: 215
:thumleft: Great one guys, so sorry that I've missed this one!!! :'(
 
Geeze  :biggrin: you okes sure know how to make us "office bound" okes envious  ;D

This looks absolutely awesome!!  :thumleft:
 
Top