Gethalane Lodge via Middelburg Stoffberg,Steelpoort

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,379
Reaction score
2,368
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
https://www.gethlanelodge.co.za/

Waar is die Mpumalanga mense met die local kennis.
Ons gaan in September vir 'n week na die Gethlanelodge naby Steelpoort / Burgersfort.

Ek sien op T4A as jy net na Middelburg afdraai op grond kan jy tot by Stoffberg grond ry, dan afswaai Tonteldoos toe.

Laas was die paaie om Tonteldoos maar goed sleg.  Hoe lyk hulle nou of moet ek by Stoffberg die R555 vat Steelpoort toe ?

Dankie
 
Top