Geweet, nie geweet...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Right, die Groot Rooie, 2009 GSA, as ek die side stand uitgeskop het, bly alles aan, behalwe laat die enjin nie idle nie...duh!

Maar op die Military Fuel Tanker, 2010 GSA, as ek die side stand uitskop, en die high beam is af, dan sit die spots en die main beam af. Baie lekker, veral met offroading, hoef nie die ABS en TCS elke keer te reset nie... en as die high beam aan is, en skop die side stand uit, dan bly die al die ligte aan.

Jis die duitsers is nogal slim, as die ligte af is, is die acc aan, right en ek trek die clutch in en stoot die fiets, sodra die agter wiel begin rol -woeps sit die ligte aan!? En as jy stop, sit die ligte weer af...

Jip, so bietjie useless info, but nice to know if you actually take your 2010 model offroad...  :thumright:

Wat maak die ander jaar modelle?
 
Top