shanks
Pack Dog
Hi
Ek is nuut op hierdie forum en kyk daarna om vir my n Dakar te koop. Ek het al n paar dae op die forum rond gespeel en agtergekom hier is baie kennis tussen die mense hier.
Ek wil net hoor, ek stel belang in n Dakar met die volgende specs, (het nog self nie die fiets gesien nie, maar n vriend vertel my hys in n goeie toestand)
Year=2008 + Lots of extras...
This was the last Dakar’s BMW produced, has a Twin Spark engine.
Heated grips
ABS
Crash Bars
Main Stand
Knobbly tyres
Race Tech Front suspension.
Black anodised wheels
Black anodised front shocks
Wide foot pegs
Excellent condition.
sover ek weet was die bike op 20 000 km in n ongeluk en sy hele voorkant is vervang (deur n bmw spesialis), hy staan nou op so 25 000 km.
ek weet regtig nie veel van motorfietse af nie, sal net graag my die meer ingeligte mense wil hoor wat julle dink?
Enige raad sal waardeur word
PS Die prys wat die ou wil he is R50 0000, hier is n foto van die fiets op n trippie laasmaand
use Pixresizer