Goudinie Enduro

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
speedi said:
Sprocketbek said:
Stunning pics Uiltjie.

Who is #341?
From the Welligton pics I use him as a backgroung on my PC.

Colin Stoffels. Hy mag maar ry!.

He came passed me on the back wheel... and never put it down... I think his bike is stuck in that position! :-\

And a very nice fellow too.  He always comes to races with his girlfriend and parents at his side.  Here are some more pics I took of him at another race.
 
Attachments

  • CK0_3809 crop.jpg
    CK0_3809 crop.jpg
    106.9 KB
  • CK0_3878.jpg
    CK0_3878.jpg
    238.5 KB
  • CK0_3879.jpg
    CK0_3879.jpg
    247.8 KB
  • CK0_3880.jpg
    CK0_3880.jpg
    246.5 KB
  • CK0_3881.jpg
    CK0_3881.jpg
    212.9 KB
Shit Uil, die fotos hier bo is flippen stunning :thumleft:
 
surf said:
Shit Uil, die fotos hier bo is flippen stunning :thumleft:

Nou hoe ken jy my dan? :mwink: :mwink:

Net omdat ek van Captain Morgan en Jaegermeister hou, beteken nie ek kan nie foto's neem nie! :lamer:
 
Surf, hierdie foto is Poetry in Motion.......kyk sy posissie op die bike tydens die barrel race!

Ongelooflik wat 'n klein 250 kan doen in die regte hande!

index.php
 
Uiltjie said:
And a very nice fellow too.  He always comes to races with his girlfriend and parents at his side.  Here are some more pics I took of him at another race.

  :eek: ry hy die 2 strokes weg op sy 250?? Dan moet hy kan ry!
 
Newguy said:

Nee hy kan!

Op Bredasdorp se Funduro, toe ry my seun Stefan op sy Husky TE510.  Die Husky loop dat hy bars, en Stefan ry baie goed.  Stefan vertel dat hy deur 'n nou paadjie gejaag het, en by homself gedink het, dat niemand op hierdie stukkie pad vinniger as dit kan ry nie, en dat niemand enigiemand sal kan verbygaan in die tight section nie.  Hy vertel:  "Pappa, die volgende oomblik toe trek Colin langs my in, vra met 'n "thumbs-up" of ek OK is, en jaag onder my uit!"

In die barrel race het Gideon Joubert hom gewen met 'n 2-smoke YZ250, maar Gideon is bitter goed!  (Ek dink sy naam is Gideon? Bike 93.)

Met die wegtrek het my buurman se laaitie op 'n WR450F voor saam met Gideon weggespring om die roete op die eerste lap te wys.  Hy ken die baan soos die palm van sy hand en ry ook baie goed.  Gideon kom laaaank voor die laaitie in na die eerste lap.  Ek vra hom of hy die mannetjie kon wegry, waarop hy antwoord:  "Die laaitie hou my op, mors my fokken tyd!"

Party ouens is net in 'n ander league!
 
Uiltjie said:
speedi said:
Sprocketbek said:
Stunning pics Uiltjie.

Who is #341?
From the Welligton pics I use him as a backgroung on my PC.

Colin Stoffels. Hy mag maar ry!.

He came passed me on the back wheel... and never put it down... I think his bike is stuck in that position! :-\

And a very nice fellow too.  He always comes to races with his girlfriend and parents at his side.  Here are some more pics I took of him at another race.

GREAT PIX'S......
 
EtienneNXR said:
XT660R said:
Gideon Joubert , WP Enduro Champion in the 90`s

So he is an EX champion!

Ex champ my arse... :nono:ek ken vir Gideon deur een van my riding pelle en hat al n paar keer saam met hom gaan ry. Hy is donners vinnig en kan goed op n bike doen wat mens net kan droom van. :notworthy:

Die nice ding van Gideon though is dat hy nie windgat is nie en altyd gewillig is om die van ons te help wat nog so n bietjie clueless is! Partykeer is hy so n bietjie kras... :mwink:
 
Stroke Her said:

Gideon is my klein neef, en hy kan gooi op 'n bike, Hy was altyd ons hero toe ons jonger was, maar ons het ongelukkig nooit sy "skill level" bereik en sal ook nooit. Ek onthou goed ek het RM125 gehad en hy toe KDX200, dan ry ek flatbox met die RM dan kom hy verby my op sy agterwiel. Sy seun Laurentius is self bitter goed en is onder die top junior WP Enduro jaers.
 
Sy suster het ook nou die forum gejoin "Blackbitch" , ek dink die hele Joubert familie , Dirk , Gideon en Cecielle het op bikes groot geraak. Dirk ry 'n KTM 950 (nie op die form nie) en Blackbitch ry 'n DRZ 400 . Hulle is bang vir niks as hulle op 'n bike is nie!!!!! :ricky:
 
Latest posts

Top