Venom
Pack Dog
Hi kan iemand dalk vir my se hoe moeilik dit is om die bande van n GS 800 af te haal en punchers reg te maak, ek het tubes in my bande.
Ek beplan om die naweek weg te gaan met my 800 en wil graag die nodige toeristing saam neem.
Thanks.
Ek beplan om die naweek weg te gaan met my 800 en wil graag die nodige toeristing saam neem.
Thanks.