Hallo aan almal!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

rcerrie

Race Dog
Joined
May 21, 2009
Messages
1,810
Reaction score
1
Location
Knysna
Bike
Yamaha XT600
Hallo almal,

Ek het nou al n paar keer gepost op die website en ek geniet dit baie. Ek woon in Knysna, Suid Kaap en ry n 1984 Yamaha TT600 (vir nou). Wat ek hou van die site is dat jonk en oud, mooi bikes en lelike bikes almal kom "bymekaar" en gesels soos ou pelle.

Vrede vir almal.

rcerrie
 

Latest posts

Top