Ek is nuut op die forum en wil myself net gou voorstel. Ek bly in Edenburg(Suid Vrystaat) was nou saam met Briv en vriende by die Vd Kloof bash, wat n heerlike party. Ry n 800GS en het die naam Steenbok by Deon gekry nadat ek hom ingelig het oor die baie Steenbokkies oor die pad hie by ons. Sien klaar weer uit na ons volgende trip.
Groete Steenbok
Groete Steenbok