Hallo almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Antois

Pack Dog
Joined
Jun 23, 2010
Messages
407
Reaction score
4
Location
Gauteng
Bike
BMW R1200GS Adventure
Jammer dat ek my nou eers bekend stel, sien ek bly nog newby na meer as 'n jaar.

Dankie vir hierdie greate forum waar so baie geleer kan word en alles kan uitvind wat nodig is. Ek ry tans nog 'n Dakar wat ek baie geniet en sal seker nog oorskakel na die groter GSA boetie wanneer dir geleentheid hom voordoen.
Ek ry alreeds 30 jaar motorfiets en geniet dit baie hoofsaaklik vir commuting (Roodepoort Jhb) maar doen so nou en dan 'n trip in Afrika. Beste trip nog was in 1996 toe ek en 'n vriend vir  twee maande op die getroue XT500's van Jhb tot in Israel gery het. Verder hou ek van sport, buitlewe, kamp, stap en darom is ek elke Saterdagmore op die golfbaan.
Antois
 
Top