Karooklong
Puppy
- Joined
- Apr 4, 2011
- Messages
- 16
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS
Wille Honne wille honne wille honne
Hallo Almal
Ek is Kosie (alla Karooklong). Kom van die Karoo af en bly in die Paarl. Ek het nou vir my 'n 1200GS aangeskaf en geniet dit baie meer as my bankbestuurder...