Head shake probleem

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
553
Reaction score
26
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Ek weet die topic is al baie bespreek, maar ek kry nie juis raad met die search funksie........of dalk is daar nie 'n oplossing??

Ek het 'n 950 s. Bike loop baie stabiel tot op 160ish en dan begin die outjie te weave wat oorsit in 'n head shake.

Dalk is dit die tires, maar ek twyfel want daar is baie ouens op websites wat moan oor head shake met verskillende tires, so dis semi uitgerule.

My vraag is: Sal 'n steering stabilizer die headshake cancel sodat ek vinniger as 160 kan ry??? Ek wil nie geld spandeer en dan is die probleem nie opgelos.

Of sal progressive fork springs die front end so verander dat dit die bike meer stabiel hou op hoër spoed????

Ek hoop iemand kan my help...anders kan ek net sowel my 650 Pegaso vat as ek wil vinnig ry en sonder vrees vir daai headshake ry.

Thanx
 
Top