Heavy Enduro Swaziland

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
It’s a very lekker cool morning as we ride along the high lying areas from Maguga

IMG_6393.jpeg
 
And then the proper riding starts!

We drop into the Swazi Lowveld and some of the best riverbed riding imaginable

IMG_6408.jpeg
 
Weereens 'n moerse nice roete wat julle gery het soos altyd, dankie vir die deel daar van, dit is altyd nice om te volg. (y)

Ek hou vir Mark dop op die video, daai man mag maar ry, hy kies sy lyne asof dit vir hom uit gelê is, die wat hom volg moet net sorg dat hulle kan by bly om sy lyn te volg, die probleem is net jy moet kan by bly. 😓
 
Our fearless leader @Just Blip It!
 
Top