Heavy Enduro Swaziland

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek sal dit oorweeg maar sal lank vooruut moet beplan. Ek is aan die anderkant van die land.. ek sal ook seker 'n paspoort moet kry om daar te mag in.
As jy n riding buddy soek, ek sal ook belangstel om saam te piekel. Ek ry van Stellenbosch, dan kom ek daar by jou om, en ons ry saam op na Canzius-hulle.
 
We enjoy a lazy breakfast at the clubhouse and then fill up with fuel in town. We are close to border with SA, but Mark always has a few more tricks up his sleeve for the “short” ride home.

IMG_6449.jpeg
 
As jy n riding buddy soek, ek sal ook belangstel om saam te piekel. Ek ry van Stellenbosch, dan kom ek daar by jou om, en ons ry saam op na Canzius-hulle.
Ek dink daaroor.. maar voel dit gaan beter wees en courier my bike tot by my Broer in PTA en vlieg op (PE-JNB) Dan ry to by Noneking. +-300km .. Maar ek sal moet my parental leave aansoek form lank voor die tyd invul.
 

Latest posts

Top