Helderberg - Koedoeskloof - 21 Dec

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Straddle

Race Dog
Joined
Jan 7, 2013
Messages
759
Reaction score
1
Bike
KTM 1290 Adventure R
Met n gebrek aan belangstelling pak net 3 van ons die trippie aan. Na 3 maande en n hewige hap in die "overdraft" loop die 990 weer en moet dit dadelik getoets word. Net n paar foto's om te wys wat gemis is. Soos gewoonlik is die kuier en oorslaap by Koedoeskloof n hoogtepunt. 875 km in die twee dae en die 990 loop soos n horlosie. Met die spoedvoordeel oor die twee 690's ry ek glad nie in die stof nie. n Paar lesse geleer uit die 2 dae se ryery. 1 - n Mannetjies bobejaan kan glad nie die spoed van aankomende verkeer "judge" nie. Video van die close encounter volg later. 2 - Driffies kan in hoogsomer ook vol water wees en veroorsaak vuil wasgoed veral onderbroeke.
 

Attachments

  • IMG_0906.JPG
    IMG_0906.JPG
    327.8 KB
  • IMG_0907.JPG
    IMG_0907.JPG
    419.7 KB
  • IMG_0908.JPG
    IMG_0908.JPG
    290.3 KB
  • IMG_0909.JPG
    IMG_0909.JPG
    294.6 KB
3 - Petrolstoppe kan tot die laaste km uitgewerk word.
 

Attachments

  • IMG_0911.JPG
    IMG_0911.JPG
    345.4 KB
  • IMG_0912.JPG
    IMG_0912.JPG
    379 KB
  • IMG_0914.JPG
    IMG_0914.JPG
    371.8 KB
  • IMG_0915.JPG
    IMG_0915.JPG
    358.6 KB
Nog n paar fotos
 

Attachments

  • IMG_0918.JPG
    IMG_0918.JPG
    314.2 KB
  • IMG_0922.JPG
    IMG_0922.JPG
    295.8 KB
  • IMG_0926.JPG
    IMG_0926.JPG
    349.1 KB
  • IMG_0927.JPG
    IMG_0927.JPG
    314.2 KB
  • IMG_0928.JPG
    IMG_0928.JPG
    283.3 KB
  • IMG_0929.JPG
    IMG_0929.JPG
    287.8 KB
Straddle , ons is Sondagoggend ook deur daai skielike driffie , flippen sopnat .  :imaposer: 
 
Lekker ride....... thanks for sharing :thumleft:
 
Looks like a lot of fun, any chance you have a more detailed route? This is an area I have never visited.
 
This looks like a lekker ride. Would appreciate route info asap. Wanna go next week!!
 
DikZol said:
This looks like a lekker ride. Would appreciate route info asap. Wanna go next week!!
Attach gpx files of the routes. Let me know if you guys cant read it
 

Attachments

  • Ladysmith - Strand.gpx
    203.1 KB
  • Srand - ladysmith.gpx
    425.9 KB
Jis..ek en my 690 gaan die stof ding onthou..sal sorg dat ek volgende keer so af en toe klippe opgooi  ;D
Dit was 'n baie lekker trip. Het al baie in die area gery, maar die keer 'n paar nuwe draaie gemaak. Ons moet weer so maak. Thanks aand my twee maaters wat die trip great gemaak het. Die ander manne wat ons gedrop het, julle het uitgemis.
Cheers!
 
Top