Spikkels
Puppy
Ek is Gideon Pienaar (Giepie ) en is spilternuut op die forum en al amper op my GSA 1150 vandag gekoop maar sy neus bloei nog van n vorige eienaar se val .Sal foto`s opsit sodra ek hom op sy wile het .Ek bly in Durbanville in die Kaap en sien sommer al kraar dat die forum lekker lewendig is .Groete Giepie