Hello Daar!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herminator

Race Dog
Joined
Sep 19, 2012
Messages
618
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Hi

Ek lurk nou al vir n rukkie en het besluit om myself voor te stel
Ek ry al nou n rukkie klein motorfietse <200cc en is nou reg vir iets groter
So ek het nou n 660 Tenere Z wat ek my oog op het en is besig met die pampier werk
So as alles voorspoedig gaan behoort ek my nuwe Boney te he volgende week
Kan nie wag nie

Droom al van vassit in die sand !
 
Top