Helmets - is 'n ouer helmet nog veilig?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Steeks

Pack Dog
WD Supporter
Joined
Nov 30, 2016
Messages
265
Reaction score
60
Location
Stellenbosch
Bike
BMW (all models)
Môre manne,

Ek het 'n Shoei Hornet DS saammet my bike gekry wat ek 'n ruk trug gekoop het.

Die helmet lyk nog OK, die lining binne is natuurlik nie nuut nie, maar werk nog heel goed.

Ek wil net hoor of julle dink die outjie is nog veilig - ek aanvaar hy is al meer as sewe jaar oud?

Dankie!

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

 
Top