Help met roete

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,322
Reaction score
793
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Hello Vriende
Paar van ons ry volgende vrydag Tosca toe. Ek pos die gdb file hierso.
As van julle dalk die area ken wat ons gaan ry miskien kan help met advies. Ons wil so veel as moontlik grondpad ry.
Ek ken glad nie die roete van anderkant Breedtesnek nie. Die roete het vir my nog te veel teerpad in. Loop ons roete dalk deur
reservate waar paaie dalk toe is vir bikers ens. Enigiets anders wat ons behoort te weet?
Daar is 6 tracks wat maar net die teerpad gedeeltes is op die roete
 

Attachments

  • Tosca 1.gdb
    70.6 KB
Top