Help tog BIETJIE HONNE!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ons gaan bietjie Namibia toe in Augustus en wil graag oorslaap in die Upington omgewing die aand van die 14de want ons moet die "offroad" tyres daar by BMW opsit...................waar is n nice plekkie daar om ons tente op te slaan ??? ??? Die aand vannie 15de will ons weer naby Noordoewer slaap en will somewhere daar naby die grenspos ook tent opslaan dat ons die volgende oggend vroeg Namibia kan aandurf!!! Julle manne wat daai wereld ken gee tog bietjie raad seblief :thumleft:

Thanks
HTB
 
Top