Herman KB introduction

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

HermanKB

Puppy
Joined
Aug 28, 2011
Messages
17
Reaction score
0
Location
Nairobi - Kenya
Bike
AJS (all models)
Howzit allie Wilde Honda - meen Honde.
Is 'n long time lurker en het uiteindelik gejoin. Ry 'n ou Honda NX 650 Dominator - so maand terug gekoop en gebruik daagliks werk toe en terug in Nairobi verkeer. Bike het aandag nodig maar het die 160km Nakuru toe mooi gehardloop - more vat ek die pad terug. Net dankie se Wild Dogs - die inligting an advies op die site is ongelooflik en die ride reports laat 'n man kwyl - en my gusnteling - Pooratech - love it.

Groete uit 'n nat Nakuru
Herman van Schoor

Motorfietsry bly maar horingkrylekkerry!
 
Top