Hi almal.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
J

JJ2

Guest
Pas aangesluit en hou van wat ek sien.
Ek is van Springs af en ry nog off road so gereeld as wat ek kan met my GAS GAS 300
Ek het ook 'n KTM690 wat ek meer wil gebruik, maar ry soms werk toe en terug en dis ontrent dit.
Sal graag saam iemand in die omgewing wil ontmoet om bietjie mee saam te ry.
 
Top