Hi..... Ek is ook nuut

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 21, 2011
Messages
2
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi almal.
My naam is Martin....
Ek het so 2 maande terug vir my 'n tweede handse 650gs gekoop en elke dag werk (Westonaria) toe begin ry.
Man maar die fiets spaar my baie tyd en dan sommer baie geld ook.
Dit is so lekker om met die fiets te ry ek weet nie eers waar een van my bakkies se sleutels meer is nie.

So hoe like julle my sover? ;)
 
Top