Hingsding en Hinksding draf die Baviaans binne....and beyond.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit lyk great! Baie nice RR sover!

Ek wil dit Feb met die bakkie doen, nou sien ek sommer baaaaie uit!
 
Ja dit is ook hoog op my "wish list" om die Baviaans en ook Die Hel aan te durf.
Maar heelbo aan my lys is die Oos Kaap. Hier van Bloem af na lady Grey,Ugie, Maclear, Van Zyls Pas, Rhodes en Tiffendell ski oord en terug na Bloem. So 'n rustige twee dae trippie.
Voorspoedige 2016 aan al die Wilde Honde en gesinne.
 
Vir a Boesmanlander is jou Engels darm wragtig fyn. ;) 

Die Baviaans is een van die beter plekke om te verken met a fiets.
 
Mooi foto's!  Sien nou eers...  :thumleft:

Is dit dan al?  :pot:
 
krister said:
Mooi foto's!  Sien nou eers...   :thumleft:

Is dit dan al?   :pot:

Jammer. Daar is nog n paar stories te vertel, maar dit het nou gereën en ek oefen vir die Argus. Tyd vir kompousery is nou skraps.
 
Hinksding said:

In die haak!  Sterkte met die oefen!  :thumleft:
 
Latest posts

Top